× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 4 months ago #260018 by Nunukie
Hello almal

Shoe, wat 'n dol week. My moedertjie was in die hospitaal, ons is verskriklik besig by die werk. Ons was nog glad nie een aand die week net by die huis nie.....VANNAAND eventually is ons rustig.....gaan sommer braai :silly:
Ons het loadshedding.... :evil:

Meisiekind, toema ek weet hoe jy voel. Mens gaan deur die hele siklus, emosies, finansies, hoop en om dan te sien ek het TE VEEL follies :blink:
Dit het eenkeer met my ook gebeur...Ek kon dit nie glo nie. Gewoonlik het ek NIKS!!!! en nou te VEEL???? Seriosly?

Bytjie, ek hoop jy "vat" sommer gou weer, jong. Ek het altyd gese ek wil my kinders opmekaar he...hulle moet mekaar besig hou...totdat ek my peetkinders saam vir die naweek vat...o goeiste...dis 'n HANDVOL :ohmy:

Wel, ek is op CD30 en verwag AF enige dag nou, alhoewel ek nog geen "tekens" van AF het nie. Gister was (.)(.) bietjie sensitief, maar niks ernstig nie....My laaste siklus was presies 28 dae, maar die vorige een 34...so hulle tart my....nooit dieselfde nie. :whistle:

Sover is ek nog soet.....nog nie gecheat nie.....eintlik het ek met slap chips. :ohmy: Ons het sommer ribs en chips gekoop gisteraand en ek kon nie die chippies weerstaan nie. Vandag het ek nog net 2 nartjies en so 10 amandel neute gehad.....daar was nog nie tyd vir eet nie....

Anyway, julle. More is VRYDAG!!! :woohoo: :woohoo:
Lekker aandjie vir julle almal

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259905 by Meisiekind
Dankie julle almal vir die woorde van bemoediging. Was maar net terleurgesteld gister - ek weet dis eintlik goeie nuus dat daar ten minste nou iets aangaan.

Ek moet sê, ek voel fisies nie baie goed op die oomblik nie, so dit help nie vir die gemoed nie. Vreeslik pyn in my rug en ongemak in die buik area. Pille help amper nie. Hooplik voel ek teen die einde van die week beter sodat dit my aandag aftrek van TTC.

Nunukie, jy kan trots wees daarop dat jy die versoeking weerstaan het. Ek voel altyd as ek net eers 'n begin kan maak dan is dit volgende keer makliker om nee te sê vir die verkeerde eetgoed. :)

Twinkle, bly om te hoor dit gaan goed met jou ook. Nie meer lank nie dan is daar lewe in daai kamer.

Bytjie, jou seuntjie is pragtig. :) Ek verstaan nou hoekom jy so haastig is. Weet nie of ek sou kans sien vir 2 so kort op mekaar nie, want my seuntjie was nie 'n goeie slaper nie en het baie gesukkel met tande kry (om nie te praat van die vreeslike tantrums op 18 maande nie), maar almal verskil en jy het heel moontlik 'n hele ander ervaring. Die ander ding wat seker ook 'n rol speel is dat mens nie weet hoe lank jy gaan TTC voor jy sukses kry nie, so dan raak mens haastig. Die goeie ding is julle weet nou watter medikasie laas gewerk het en hooplik het julle sommer gou sukses.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259843 by Bytjie
More dames, dis lekker dat julle darem nou weer bietjie lewe hier kom inblaas.

Meisieking, bly die hormone het so goed gewerk en mag die siklus baie vinnig vir jou verby gaan sodat die volgende een kan begin.

Nunukie, sterkte met die dieet. Jy het baie wilskrag jong. Ek het stysel uit my dieet gesny (eet net een keer per week aartappel) maar ai ek sukkel bietjie met die soetgoedjies.

Lagogies en Twinkle, kan nie glo jul babas is alweer amper hier nie. Die tyd het regtig gevlieg.

AFM - julle AF het Sondag nag sommer so uit die bloute opgedaag. Ek weet nie of ek my dr moet bel vir 'n voorskrif Femara nie en of ek maar nog so twee maande moet wag nie. Ek weet boetie is nog baie, baie jonk maar ai ek raak nie jonger (word Des 39). Sal julle more laat weet of ek toe maar die oproep gemaak het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259836 by Twinkle
More julle

Hoe lekker is dit nie om te sien hier is weer aksie nie.... so bly om te sien dat julle weer kans sien vir die TTC en dat julle nie moed verloor het nie .. Ek glo en vertrou dat daar n BFP op elke liewe een van julle wag ... even vir jou Bytjie so vinnig maar daai 2 gaan beste maaitjies wees....

Ek is more 32 weke kan dit self nie glo nie ... voel nog so onwerklik met tye... al voel ek die mannetjie skop en sien hom. Ek kom hoeveel keer tot in sy kamer dan kyk ek alles - let wel nog nie iets gedoen nie alles is oudste se goedjies. dan besef ek skielik binne paar weke slaap daar eintlik n mensie in daardie kamer. baie onwerklik

Nunukie super bly jy is terug en ek weet sommer die gesond eet gaan jy beslis nie onder kry nie... jy was dan so streng en het super goed gedoen met jou gewig verloor ... best of luck vir jou. En wie weet dalk kom die heks met n bang op tyd dat jy kan begin.... ALLE STERKTE vir jou met die siklus.

Meisiekind ... hou moed goeie ding jy weet nou dit is nie nodig vir so hoe dosis nie hoop die siklus vlieg verby dat jy met jou nuwe siklus kan begin .. STERKTE en bly glo!

NellaK jou seuntjie kind is pragtig - geniet elke oomblik van hom en saam hom....

Bytjie - pasop jy voor jy weet is jy swanger en gesels jy saam... mag jou ttc pad van korte duur wees hierdie rondte!!

Onthou net ek dink ALTYD aan julle wonder altyd hoe dit gaan.... so loer in en update julle bly steeds in my gebede tot ons daardie BFP van julle kry!!! O ja indien iemand weet van iemand wat Fertomid aan die hande moet kry ek sit met 20 pilletjies..... verval iewers in 2016!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259832 by Nunukie
More more

Lagogies - Ek glo met my hele hart dat die laaannggg ttc pad en trane en pyn als die moeite werd sal wees as jy eers daai bondeltjie in jou arms vashou. Ek twyfel glad nie daaraan nie en glo en vertrou ons almal gaan ons beurt kry :heart:

Meisiekind - Ek het my Gonal F sommer daar by die apteek in Panorama Hospitaal gekoop. Ek het ook amper so R1600 betaal. Laas was dit die ENIGSTE apteek wat dit in voorraad gehad het. Ek het die keer nie eens probeer soek by 'n ander apteek nie.

Shoe, ek weet nie of jy gelukkig of ongelukkig moet wees oor al daai eiertjies nie..... :blink: Ek het laas 3 mooi groot follies gehad....ek dink ook nie ek sal 'n kans waag as dit meer as 3 is nie.... :blush:

Jip, om gesond te eet is 'n goeie ding....net so MOEILIK :silly:
Ai, ek sukkel. Gister was ek baie soet gewees, al was die versoeking groot toe manlief en my pa by coffeeshop moet stop vir koffie en koek. Ek maar net 'n ou decaff cappa geneem...trots op myself :lol:

Ek het nog geen tekens van AF wat oppad is nie, so ek dink die heks gaan dalk langer vat die siklus...sy weet mos ek wag vir haar die keer :evil:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259824 by Lagogies
Meisiekind hou moed... dis eintlik goeie nuus. Want dit beteken dat jy nie so baie hormone nodig het nie. Ek vertrou vlge maand skryf dr regte hoeveelheid voor en dan doen julle iui.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #259822 by Meisiekind
Naand dames!

Baie dankie vir elkeen wat kom inloer het. Lekker om te hoor hoe dit met julle gaan. :)

Lagogies, dankie vir die update op almal wat vantevore hier gesels het. Kan dink jy raak nou haastig om jou mannetjie te ontmoet. Kom post tog 'n foto wanneer hy hier is. :)

Bytjie, jy's haastig met no 2. :P Kom gesels saam wanneer jy weer in die TTC ding is.

Nella en Zettie, baie geluk met jul kleintjies wat in die laaste ruk gebore is. Hoop dit gaan nog goed.

Nunukie, kan dink jy wag in spanning om te begin. Nie meer lank nie. :) Sê my, waar koop jy Gonal-F? Was nogal 'n geskarrel vir my om dit betyds in die hande te kry, maar hulle het toe oor die langnaweek 'n uitsondering gemaak en dit aan my verkoop by die apteek in Panorama Medi-clinic. Het net so kort van R1600 betaal.

Ongelukkig was vandag se scan 'n terleurstelling. Die Gonal-F het te goed gewerk. FS sê my eierstokke lyk of my lyf regmaak vir IVF met al die follikels wat sigbaar was (daar was seker maklik 10 gewees), maar finansieel is dit nie iets wat ons nou kan oorweeg nie. So ons 2de IUI is nou gekanselleer. :( Hooplik sal 'n laer dosis volgende keer beter resultate gee. So nou maar geduldig wag tot AF opdaag.

Gedink ek gaan maar die positiewe hierin soek en myself herinner dat ek kan doen met bietjie gesonder leef ens. Sal van more af bietjie harder probeer om reg te eet en vitamien pille te drink. Dit kan net goed doen. :)

Lekker week vir julle almal!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account