× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244137 by Zarah
Halo almal

Sexyhexy! Wow, dis lekker om iemand van die "ou dae" weer te sien. Dis nogals depressing party dae dat ek nog steeds hier is sonder n baba en mense soos Snoekie en Jooste gaan al vir Nr2! LOL!

Lagogies, ek het ook nog nooit van embrio aanneming gehoor nie. Dis nogals baie interesant. Dit sal nie my probleem help nie, maar dis tog lekker om te weet.

nella, ek was by Dr Labuschagne by Louis Leipoldt. Hy kon my nie veel met infertiliteit nie. Ek is toe na Dr Slabbert by Panorama. Hy is n feriliteits spesialis.

Bea, eks jammer jyt so n moeilike naweek gehad..

naomi, het jy jou gedra die naweek? :whistle:

Ek werk in Upington vandag. mense, dis ongelooflik warm! Eks lam! Sjoe! Ek bly by n baie goeie vriendin wat hier na toe verhuis het. baie lekker gekuier gister

B)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244135 by nellak
Hi julle. Hoop dit gaan goed met almal. Ek was so paar jaar terug by dokter NP Swarts by kuilsrivier hospitaal. Ek wil graag hoor watse gynea sal julle anbeveel in die Kaap. Verkieslik noordelike voorstede.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244133 by StellaK
goeie more vriendinne,

Nella, so jammer oor die BFN :cry: :cry:

hallo Sexy hexy. jammer oor jou verlies. dis darem maar so 'n moeilike pad.
daar is 3 aanneem kinders in my familie waarvan die 1 dogtertjie so klein bietjie autisties is. en hulle het sulke ongelooflike groot sukses stories.
'n baie goeie vriendin van my is nou ook in die proses van aanneming - sy het ernstig epilepsie en sal nooit kan swanger wees agv haar medikasie nie. die maatskaplike werker het vir hulle gese as hulle bereid is om 'n ouer kind te vat sal hulle nie lank wag nie, aangesien pasgebore wit babas so skaars is. hulle het toe 3 maande gewag toe kry hulle 'n 14 maande oue dogtertjie. hulle is nou nog in 'n wag periode, maar hopelik teen vroeg volgende jaar sal die aaneming gefinaliseer word. sy is nou 20 maande en het ongelooflik mooi aangepas.

Bea, hoop dat jy 'n baie goeie gesprek sal he met die FS volgende week

Lagogies, ek het nou baie lekker gelag :laugh: :cheer: :silly:

geniet die week dames
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244131 by Bea
Môre almal

Naomi, dit maak my opgewonde en baie bang - daar is nog sooo baie werk wat moet klaar voor ek oor 'n maand op vakansie kan gaan!!!!!!!!! Jy sien die gynae hierdie week, ne? Sterkte!

Lagogies, hehe vir die grappies - bly altyd snaaks. Hoe gaan dit nou met jou?

Sexy hexy - welkom terug. Jammer vir die verskriklike verlies waardeur jy en jou gesin moes gaan. Sterkte vir die nuwe pad. Jy kan ook Aevitas in die Kaap probeer as dit nie te ver is nie.

Nella, jammer oor die BFN.

Chrizzie, julle is al seker vreeslik opgewonde?

Hallo al die ander dames. Wat's nuus?

AFM: Dit het omtrent gevoel of ek my dood gebloei het die naweek - dis nou maar seker van al die hormone en wat nog van my IVF. Sien die FS volgende week net op bietjie te gesels en te beplan vir volgende jaar. Het weer DHEA begin drink - dink dit sal beter wees as ek dit drie maande drink voor ons weer IVF probeer.

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244124 by Bytjie
More almal, hoop julle het almal 'n fantasie naweek agter die rug.

Sexy, welkom terug en baie, baie jammer oor julle verlies.

Nella, oor die BFN

Kayla en Zettie het julle al getoets?

Lagogies, hehehehe vir daai stout grappie. Het julle al 'n verdere plan van aksie.

:woohoo: :woohoo: Daar's nog net basies 'n maand van werk oor en dan's dit jaar eine :rock: :woohoo: :woohoo: .

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244120 by Lagogies
Skuus sien nou jy is in Noordkaap. Jy sal moet kyk waar naaste plek is vir embrio aanneming. Miskien Bloem. Ek neem aan jy sal op 1 e dag gyne moet sien en dan meds drink vir voorbereiding v baarmoeder. En dan op dag 14 sal hulle implantasie doen en dan moet jy 2 weke wag vir hopelik BFP.

Dis nou na papierwerk gedoen is, ek is nie seker oor die proses nie. Maar seker bsie korter ss aanneming waglys

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244118 by Lagogies
Sexy hexy. Gaan lees bietjie op oor embrio aanneming. Hulle se die voordeel is dat hy steeds deur die wonder van swangerskap kan gaan. Soos jy se daar is baie min wit babas vir aanneming. Die proses is eenvoudiger as gewone aanneming en voordele is baie. Soos dat die baba joune is van geboorte etc. Ek weet HF oftewel Pta akademies het baie embrios vir aanneming. Ek is seker in die Kaap erens sal ook wees. Embrio aanneming is ook baie goedkoper as wanneer jy egg donor gebruik.

Ek weet nie waar jy woon nie. Maar sal probeer help om inl uit te vind as dit pta is is dit maklik

Die embrios is die produkte van ivf, maar omdat familie volledig is, is hulle gevries en aangebied v aanneming.

Ek het self n seuntjie verloor met 16 weke sonar. Die baba was dood toe ek by sonar kom en het net tot 13 weke ontwikkel. Dit was Des 2001.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account