× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244219 by Dellie
Hallo aan al die pragtige dames! :heart:

Sjoe, maar julle het omtrent gesels en moet nou eers bietjie opvang.

Engel - baie welkom hier. Jy sal beslis gou tuis voel en baie ondersteuning kry.

Sexy-Hexy en Strikkie - hallo!

Baby - hou vir jou duimvas vir 'n BFP. Moenie te veel in-zoom op die simprome wat jy ondervind nie. Ek was op uterogestan (ook 'n progesteroon), en het presies dieselfde simptome gehad.

Lagogies - so bly jou afspraak is om die draai sodat jy 'n nuwe PVA kan kry.

Stella - jy lyk te pragtig!

Zarah - sjoe 42 grade! Ek sal doodgaan en heeltemal verskroei. Ek het maar 'n ligte vel en brand baie maklik so Upington sal nie vir my doen nie.

AFM - niks veel nuus nie. Dr Strikdas het vir my provera voorgeskry en Donderdag drink ek die laaste pilletjie. Ons doen KI - dit behoort dan vroeg Desember te wees. Ek bid regtig vir 'n wonderwerkie.

2013 was regtig 'n uiterse poef jaar! En ek hoop 2014 gaan vir ons almal BFP's bring!

Lekker daggie almal.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244205 by baby
Engela

Welkom hier. Ek is ook een van die nuwelinge hier en hierdie dames sal jou baie kan bystaan.

Baie jammer oor jou hartseer. Mens verstaan nie hierdie goed nie.

Wat jou ML aanbetref, hulle is baie sterker as ons. Hulle is gebore met 'n baie sterker wilskrag as ons, so hy sal ok wees.

Ek hoop jy kry sommer gou jou bfp.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244204 by baby
Dankie, Naomi

Ek hoop regtig dit gaan goed. Alles het so perfek uitgewerk, maar wie weet. Hierdie baby making is nie maklik nie.

Ek wil more oggend weer toets. Dit is dan 11dpo. Dalk nog 'n bietjie vroeg, maar ek dink nie ek sal dit kan vat om uit te hou tot 14dpo net om 'n bfn te kry nie.

Stupid Cyclogest. Dit laat my heeltyd voel om Af net om die draai is en dit maak my sommer depro :P Alhoewel ek gewoonlik 'n siklus van 35 dae het en ek nou eers op cd23 is.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244203 by Bytjie
Stella, jou boep is nou klein, maar gee kans.........

Zarah, gaan detoks Saterdag by Makro! B)

Strik, hallo hoe gaan dit?

Bell, daar gaan omtrent gepraat word Vrydag.

Baby, yippee, dankie vir 'n bietjie excitement die eentonigheid hier verbreek. Kyk hou verras jy ons net so voor krismis. FX dis positief. Moenie te veel steur aan simptome nie, dis die cyclogest. Wanneer gaan jy weer toets.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244202 by baby
Hello julle almal

Jammer ek was so stil die laaste ruk. Die op en af geryery dokter toe en terug het my so besig gehou.

Ek is tans in die 2ww. Is nou 10dpo.

Hierdie siklus: Femara 5mg dae 3-7. Ovidrel, dag 11 met 'n 18mm follie. Iui #1 gedoen op cd13, follie was toe meer as 20mm. Iui #2 gedoen op cd14, en dr het bevestig ek het geovuleer. Yeah!! :woohoo: 4dpo begin met Cyclogest.

Ek het die Ovidrel uitgetoets en hy was uit teen 7dpo. 9dpo BFN.

Ek het baie simptome, maar ek is bang dit is agv die Cyclogest? Alhoewel simptome eers begin het op die derde dag wat ek cyclogest begin het.

7dpo - Baie moeg en baie honger.
8dpo - omtrent die hele dag omgeslaap. Krampe wat baie voel soos Af wat kom.
9dpo - Nie meer so moeg nie (alhoewel ek 8uur al gaan slaap het), maar baie erge AF simptome. Bbs voel ook baie groot en sensitief.
10dpo - Nogsteets pyn in my maag, maar nie so erg soos gister nie en bbs seer.

Wat dink julle? Ek hoop so ons eerste iui werk. Ek is net so bang dit is die progesteroon wat my so laat voel. :cry:

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244199 by Twinkle
Hallo julle

Hoop dit gaan goed. Voel of ek so lank laas gepost het.

SJoe julle ek het so gehoop ons sou al ons 10 BFP gehad het maar ja nou gaan ons maar vir Jan 2014!!! Hopenlik is dit dan 15 ;-)

Welkom Engela...

Baie sterkte vir die dames wat aanneming oorweeg dit is soms 'n langpad. Voorspoed. Ek het al gehoor dat privaat aannemings soms vinniger is en dat jy daar meer n keuse het van wat jy kry. mense wat ek ken het ook jare gesukkel en toe die beskerm ouers ding gedoen - laas jaar 2 dogterjies gekry net nie seker of hul aangeneem het en of hul net pleeg ouers is nie. Ek dink dit is amazing wat beskerm ouers doen en het soveel respek vir mense wat dit doen. Om so n groot verskil in kindertjies se lewe te maak in so kort tydjie is net amazing - hartseer deel is om daardie kindertjies terug te gee. Maar dit is hoekom daar gekyk word of mens wel in staat is om as beskerm ouers op te tree. Ek sal natuurlik nooit so iets kan doen nie raak heeltemal te vinnig betrokke (bleikbaar bly kinders net 3 maande by beskerm ouers daarna moe thul in pleeg of kinderhuis geplaas word)

NaomiB - jy sien al amper die dokter hy beter vir jou sommer R7 000 se antwoorde gee na daai bloed se rekening.

Lagogies - baie baie bly dat jy nou n vroeer afspraak het - mag jy ook daardie dag van jou onbeantwoorde vrae se antwoorde kry

Bea , Zarah, Zettie, Nella, Strikkie Dellie, Kayla, Nella hoop dit gaan goed die wat rus tot Januarie drink die vitamienes en kry julle lywe ref vir Januarie... Die saam op die homeplan hoop vir n verassing in Desember!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244197 by StellaK
goeie more dames,

baie welkom Engela. so jammer dat die IVF onsuksesvol was. groot drukkie vir jou.

Naomi, as ek reg onthou het jy gevra vir my boep-foto. aangeheg is 'n foto wat ek saterdag geneem het. ekt ongelukkig nie 'n vol lengte spieel nie.
ek het ook nognie juis 'n magie om te wys nie. my ou vet-rolletjie begin nou eers meer na 'n swanger magie lyk. ek dra nog al die tyd my gewone broeke. :silly:

ek het so goeie gevoel oor 2014, ek dink ons gaan baie goeie nuus hier he :woohoo:

hoop almal het 'n heerlike dag
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account