× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244174 by Bytjie
Hallo en welkom Engel, jammer jul IVF was onsuksesvol. As jy die dag moedeloos voel, gun jouself dit, jy's mos nie 'n robot nie. En wat jou manlief betref, ek dink as die vrou heeltemal uitmekaar val dan weet hulle nie altyd hoe om die situasie te hanteer nie en lyk my dan verloor hulle ook kop. Wees hartseer, deel jul seer met mekaar, praat daaroor maar moenie dit die alleenfokus van jul bestaan maak nie. Ek maak so af en toe ligsinnige grappies daaroor want die vet weet die hele besigheid kan mens nogal onder kry.

Jy moet so bietjie inligting van jouself in jou signature sit.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244172 by Engelalr77
Hallo almal ek is nuut hier op die forum. Het vandag begin soek na 'n plek waar mens net bietjie kan gesels.

Ek kom ook al 'n lang pad en hoop en bid en vertrou vir 'n wonderwerkie. Ek het baie lae AMH vlakke wat beteken ek stimuleer baie sleg. Eerste try was daar net 1 eiertjie en met die tweede was daar vier!! Ons was so opgewonde. Twee het bevrug en is ingeplant laas Maandag. Vrydag aand het ek begin bloei. Eers min maar later kon ek sien dis pms. Het dr vandag gebel en hulle se dit was onsuksesvol. Ek toets maar anyway more net om seker te maak. My hart is gebreuk.

Ek prober net om nie moed te verloor nie en aan te hou glo. Hoe hou julle julle mans om nie moed te verloor nie? Ek is meer bekommerd oor hom.

Me; 36
Low AMH, endometrioses, low motility sperm;
Sept 13 - ivf no eggs
Okt 13 - ivf BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244169 by Bytjie
Zettie, 'n vriend van ons het vertel van die couple wat ook so aanmekaar miskrame gehad het en toe het hulle besluit om pleegsorg te doen en hulle het later die kindjie aangeneem. Ek en ML het ook al oor aanneming gepraat, maar ons kyk maar eers wat die toekoms inhou, miskien kan ons ook eers begin met pleegsorg.
En wat dink jy van die embrio aanneming waarvan Lagogies praat?
Doen daai toetsie, 'n mens weet nooit........................

Hopeful, yippee so bly julle kan amper intrek. Kry klomp mense om met die trekkery te help sodat jy net kan delegeer B)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244163 by zettie
Nella jy kan n vroue Gynie gaan by Louise Leipoldt haar naam is Adele Roux sy is heel oulik en kan jou met grondslag fertility help sy doen scans om follies tekyk en gee jou meds ek was by haar en sy is eerlik met jou as sy voel sy kan nie meer help verwys sy jou na FS.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244162 by zettie
Hallo al pragtige dames

Nella jammer oor jou BFN

Haloo Hexy goed om van jou tehoor.

Zarha ek voel ook soos jy ons steeds hier na al die tyd sonder babas en van die mense gaan al vir nommer 2 :ohmy:

AFM: Steeds geen nuus nie ek het nog nie getoets nie maar weet ek is nie swanger nie my liggaam sou my al gese het iets is aan die gang. Ek moet nou net stop en `n toets koop en dit verby kry sodat ek Provera kan begin drink. Ek oorweeg dit om Pleegsorg tebegin doen het tpt die gevolg gekom al is dit tuidelik kan ek `n verskil maak in n kindjie se lewe vir `n kort rukkie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244140 by Hopeful
Hi Julle,

Ek will net gou inloer en se HHHHHAAAAALLLLLLOOOOOOO HExy!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dankie vir die update jy sal nie glo hoe baie keer ek al aan jou gedink het en gewonder het hoe dit met jou gaan nie. Jy en jou pragtige prentjies was altyd iets wat my opgekiiker het en ek het jou BAIE gemis hier op die forum.
Ek is jammer om te hoor dat van jy weg is daar nie tog n BFP gekom het nie het so gehoop dit sal.
Dit klink tog of dit met jou goed gaan en daar oor is ek baie bly!!

Ons mis die ou karakters hierso soos klippie en slakkie!!!

Nella ek is bitter jammer oor die BFN en Bea vir jou ook ek kan net dink die naweek was regtig baie swaar.

Julle dit lyk of ons dalk vandag afteken en dan trek ek FINALLY Vrydag ( 7 en half maande ) uit my skoon ouers se uit terug in n plekkie van ons eie ek kan ontrent uit my vel uit sping ek hoop en bid net alles verloop goedvandag met die afteken.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244139 by Bytjie
Zarah, ek was uit op baie, baie goeie gedrag die naweek :P . Upington, sjoe ek voel dit saam met jou. My oë val letterlik toe voor die rekenaar, ek dink my lyf is al klaar in vakansie mode.

Kan jou ongelukkig nie help nie Nella, sorry.

Hallo Stella, wanneer sit jy vir ons 'n boep foto op?

Bea, gesels lekker met die FS en ek hoop die DHEA help vir jou. Ja ek gaan Vrydag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account