× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244196 by Zarah
More almal

Hexy, jys seker al gewoond aan die hitte. Vir my is dit ondraaglik! Ek vlieg vanmiddag huis toe. Kan nie wag nie. Dit was lekker om my vriendin te sien en die Noord Kaap. Maar die hitte is nie vir my nie. Het gister aand 17:00 n foto gevat van die temperatuur by petrol stasie, 42 grade!

Ek glo vas dat 2014 n goeie jaar vir ons almal gaan wees.

Lagogies, ek het my vitamiene sommer ver weg gepak. Sal weer uit grawe in 2014.

Welkom Engela. Ek is so jammer oor die BFN. Hier sal jy baie ondersteuning kry.

Naomi, ek moet ernstig detox. In hierdie hitte en die excitement om weer my maaikie te sien, het ons nog elke aand gedrink! O nee! Vet en dronk werk nie! So baie water van nou af.

Lekker dag julle!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244195 by Strik*kie
Hallo julle

HEXYYYYYYY!!!!!!!! SO bly jy is bietjie terug!!!!!!!!!!!!!!! :silly: :silly: ;)

Ok, ek moet ook weer opvang voor ek verkeerde personals doen :blush:

Engel welkom by die groepie, hoop jou hartseer word sommer gou blydskap, hou net moed. :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244190 by Bytjie
More dames,

Lagogies, ek's so bly hulle het vir jou 'n vroeër datum gegee. Ja hier kom groot dinge in Januarie 2014!

Is hier dan nie een of twee gesiggies wat moet getoets het nie?

Julle moet almal lekker werk en jul daggie geniet.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244185 by Lagogies
Bea, zarah, Naomi, Lalie en Engela. Drink die vitamines. Ons maak Januarie n lang ivf treintjie.

Bell, nella kayla zettie julle join ons ook vir die Jan ding. Teen einde Jan sit ons sommer op 10 BFP vir 2014. Snoekie en Jooste julle moet ons sommer ook join.

Kyk ons moet darem wikkel voor die groot 2014 aflaai begin! Hopeful Debs en Stella het reeds 2014 babatjies oppad en ons moet dot nou maar die bumper jaar maak

Chrissie ek wou jou saamgenooi het, maar jy gaan reeds swanger wees met FET en die 5de 2014 baba

Ek hoop nou nie ek los iemand uit nie. Maar as ek het sorry daar is nog baie plek op jan TTC

Afm: ek sien dr nou 22 ste v uitslag dan sal ons nuwe pva kry

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244183 by sexy~hexy
Ja asb Lagogies, hoe meer ek weet hoe beter :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244182 by Lagogies
Ek vind bietjie uit. Vlgs my is dit baie goedkoper as ivf

Hopeful :woohoo: vir eie huisie.

Post bietjie later weer

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244179 by sexy~hexy
Dankie vir die verwelkoming :lol: Ek het almal ook gemis, hier maak mens soms hartsvriendinne!

Lagogies, ek het gister gaan google oor embrio aanneming...maar realiteit is, mens betaal vir die embrios, en dan betaal mens vir die prosedure, wat gelykstaande is aan 'n IVF...so ja...dit is dalk 'n beter opsie, maar ek is nie so opgewonde oor dit nie :S

Zarah...jy is sommer so klipgooi van my af...ek is in Upington gebore en bly nou in Kathu...ja nee, ek kan voel dis erg warm vandag!!!

Hopeful !!!! LOL, onthou ek nou ook van al die prentjies....was regtig goeie tye, so deur al die neg BFN's...

Ek is maar taamlik verroes, moet weer gewoond raak aan baie posts lees en dan reply LOL :lol:

Ek loer maar na werk in van die huis af, te besig by die werk, kan nie meer daar gesels nie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account