× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244073 by Twinkle
Hallo Julle

Naomi - ek hoop jy kry waarde vir geld met daardie rekening - vir daai bedrag kan hul nie anders as om vir jou genoeg antw. te gee nie.

Chrizzie bly jy het nou n nuwe pva - sterkte meisie

NellaK sterkte met die wag ek hoop AF bly vir 10 maande weg en dat jy jou BFP sal kry binne die volgende paar dae ....

Bea ek voel ook soms screw 2013 2014 is nuwe jaar nuwe hoop maar ek op die homeplan moet maar die laaste 2 siklusse van 2013 deur werk wie weet dalk net gebeur daar dinge so op die einde.

AFM ek weet ek OV baie laat so op die stadium weet ek nie eers presies op watse CD ek is nie - baie rustig die maand en vat dit nou soos dit kom.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244072 by Lagogies
Nou ja so is die uitslae van toetse uit. En ek moes seker vroeer afspraak gemaak het. Nou se sekretaresse my afspraak is 13 Des. WTF

Toe vra ek hulle moet maar my uotslae aanstuur want ek wil nou wtagtig nie so lank wag nie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244070 by Chrizzie
Hallo almal!

Debs, dis lekker om van jou te hoor!

Nella, so nuuskierig oor jou toets!

Lagogies, dink baie aan jou...

Lizzie, jy is stil!

Zarah, gaan jy weer vir Lap gaan?

Hallo Hopeful, Bell, Naomi, Zettie, Stella, Kayla, Bea en almal wat ek vergeet het!

AFM: Ek was gister by FS. Ons wil vroeg in Desember FET doen. Ek moet volgende Vrydag met Lucrin begin spuit. Blykbaar kom AF dan so week nadat jy begin spuit het. Vanaf dag 2 moet ek progynova drink en op dag 8 weer gaan vir scan. Moet dan ekstra progesteroon by hulle kry tot wand 12mm(?) dik is. Dan doen hulle terugplasing van die frosties. As alles goed gaan kan dit enige dag vanaf die 9de Desember wees. Na die terugplasing moet ek elke dag in die spier gespuit word tot die dag van toets. Ons sal maar kyk hoe die dinge uitwerk. FS het gesê dat sommige mense vreeslike menopause simptome van die Lucrin kry...Ai, ons kyk maar.
Ek ek die enigste een dan in Desember?

Lekker daggie verder! Darem amper naweek!!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244052 by StellaK
Hallo julle,

nella, ek weet ek was baie geduldig met die POAS, maar ek sou verseker nie so lank kon uithou nie.
FXFXFXFXFX vir BFP

Bea, ek gaan 2 Desember weer vir 'n scan en dan is ek 20 weke.

hallo almal :heart: :rock:

ja, hierdie jaar is nou omtrent te lank.
ek werk nog net 5 weke, en ek sien vreeslik uit na die breek.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244049 by Bytjie
Bea, ek dink daai rekening is ridiculous, dis amper twee KI's se geld. Maar as dit antwoorde gee oor die miskrame sal ek nie huiwer om dit te betaal nie. Al beteken dit ons moet opoffer van die lekker lewe.

Ons het maar eers gisteraand begin :blush: . Maar ge-condomise en ja ons sien hom volgende Vrydag, gelukkig is my afspraak vroeg oggend.

Ek is ook al gatvol van 2013.

Jy sal sien: volgende jaar ry jy jou baba in jou nuwe kar rond.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244046 by Bea
Môre almal

Chrizzie, jou afspraak by die FS is mos vandag? Sal graag wil hoor hoe werk dit vir die FET. Kom update.

Nella, ek hou styf duim vas!! Op watter dag is jy nou?

Kayla, wanneer verwag jy AF?

Debs, lekker om jou update te lees - bly als gaan goed met julle tweetjies! Wow, die tyd vlieg darem. Ek onthou dit nog soos gister toe jy begin probeer het. So jammer om te hoor van jou ma. Dis erg as hulle begin ouer en sieklik raak. Ons dogtertjie het ook aan die begin in ons kamer geslaap en ek het sommer haar doek op die bed omgeruil selfs al was daar 'n doekruilstasie (en kot) in haar eie kamer. Dis sommer baie gemakliker, so ek sal nie daaroor worry nie. Dit is baie mooi name!!

Naomi, gedra jy jou nog? ;) Grappie. Sien jy die dokter nou volgende week? Kan nog steeds nie glo hoe hoog daai rekening is nie! Ek sê ook ek kan nie 'n nuwe kar ry nie, want al my kar se geld gaan in IVF - haha.

Zarah, hoe lyk dinge aan jou kant? Ek wonder of ek by die "huis moet probeer", maar ai tog, wat is die kans?? Probeer jy maar nog so tussen in? "Mens weet mos nooit?"

Stella, wanneer gaan jy weer dokter toe?

En jy Hopeful?

Bell, ek en my vriendin spot. Ons het 'n huge shout out vir 2013: Screw Your 2013!!! 2014 is 'n nuwe jaar met nuwe hoop.

Hallo aan al die ander dames, hoop nie ek het iemand uitgelaat nie.

Lekker dag

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244043 by nellak
Het AF vanaf Dinsdag verwag. Dankie julle... ek wil glad nie opgewonde word nie. So ek wag maar so lank as moontlik om te toets.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account