× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244241 by Bytjie
:rock: :woohoo: :rock: :woohoo: BABY :woohoo: :rock: :woohoo: :rock: Baie, baie geluk met jou BFP

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244240 by StellaK
baie baie geluk Baby. dis fantastiese nuus!!!

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244239 by baby
Bloedtoets terug!!!

POSITIEF!!!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244238 by StellaK
goeie more dames,

Baby, baie baie geluk :woohoo: :woohoo: :woohoo: laat weet asb wat is die bloed toets uitslae.

Hopeful, baie geluk met die huis, hoop als het vlot verloop met die ge-teken.

Chrizzie, my hart is saam jou die hele tyd met die FET. ek glo dit sal suksesvol wees.
vrydag is nou om die draai

Bea, hoop dat die gebloeiery vinnig sal opklaar.

Naomi, hoop jy sal antwoorde kry vrydag

hallo aan al die ander dames :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244237 by Bytjie
Zarah, ek's nou net verlig dis amper Vrydag, maar ek sal seker van more aand af weer vir myself in my glory in worry. Ek drink nog al die pad foliensuur.

Baby, geluk met daai BFP

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244236 by Bea
Lagogies, ek is bly jou kon vroeër 'n afspraak kry. Ek hoop jy kan antwoorde kry. Baie sterkte vriendin x

Zettie, jammer oor die BFN. 2013 kan nou maar gaan vlieg - 2014 hier kom ons!!

Chrizzie, ek weet wat jy bedoel - 'n mens is opgewonde, maar mens hou maar 'n oop gemoed en berei half voor op slegte nuus ook. Maar ek hou baie styf duim vas dat julle FET vir julle 'n BFP sal bring! Kan nie glo jy begin hierdie week al nie.

Baby, dit is great - wat sê die toets vanoggend? FX!

Naomi, hoop jy kan sommer nog hierdie jaar al prober. Hoop die dr kan Vrydag presies sê wat fout is.

Sexy-hexy - kon jy al regkom met jou foto? Ek weet hulle het dit aan die begin van die jaar verander, maar ek kan nou ook nie meer onthou hoe nie. Dink iemand het in 'n post by die Welcome gevra.

Dellie, ek hou styf duimvas vir jou KI - dis om die draai - wat 'n lekker Kerspresent sal dit nie wees nie?

Zarah, drink maar so lank jou vitamines - Foliensuur vat drie maande op op te bou - ek glo sommer jou tweede IVF sal suksesvol wees!!

Stella, daai boepie gaan nou net al groter raak - enjoy!

Hopeful, baie geluk - geniet die nuwe huis!!

Engela, welkom hier en jammer oor die slegte nuus. Mens moet net nie moed verloor nie, want hoop is al wat ons aan die gang hou - sterkte

Hallo Bell, Strikkie, Kayla, Nella en al die ander.

AFM: Ek bloei nog steeds aan en af - uuuurgh. Dis nou al amper 'n week. Ek het gegoogle en baie mens sê hulle het dit so ervaar na IVF. Hoop dit kom tot 'n einde.

Lekker dag almal! xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244235 by Zarah
More dames

Baby, geluk met die BFP.

zettie, eks baie jammer oor die BFN. Watse fertility booster gaan jy drink? Ek moet seker weer my kop uit die sand pluk en begin fokus op my liggaam.

Chrizzie, FET gaan werk! Ons glo dit, ons spreek dit! Doen Dr S dit by VP hospitaal of Panorama?

Naomi, hoe voel jy oor vrydag? Opgewonde? Bang?

strikkie, hexy, lagogies, jooste, bell@, dellie, stella, nella, hopeful, andie, AL my maaikies! Wees gegroet.

Ek dink Andie is druk besig met trou reelings. Sal haar n boodskap stuur dat die moo-minne haar mis.

AFM: Ek het vanoggend 6uur George toe gevlieg! Vlieg weer huis toe vnd. Ek is vaak... Maar geniet die koel weer baie! Lekker dag almal

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account