× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244000 by Debs
Langste post ooit??? Hahahaha!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243996 by Debs
Hi julle!!!!

Ek is sooooooo jammer ek wil nie julle nog meer bekommer nie almal gaan reeds deur ‘n moeilike tyd!! Ek het 3rde trimester
moegheid hehe so lees alles en volg almal se updates soos dit na my email toe kom so elke lag en traan is ek saam julle op die pad
maar wanneer ek kan reply het daar al weer sooo baie gebeur dat ek regtig sukkel om by te hou en so bang ek los iemand uit –skiesie!

In kort wat ek kan onthou:

Hopeful : lief jou dogtertjies se naampies!!!! En baie bly dit gaan goed met jou en hulle!

Naomi : ek is bly die histeroskopie (woord reg?) het okay afgeloop

Lagogies : ek dink baie aan jou. Laat weet as jy iets nodig het of net wil praat xxxx

StellaK : daai mannetjie groei darem mooi!!! Lekker!!

Bea : ek het soooo duimvas gehou en gebid vir jou BFP, baie jammer dat jy weer ‘n teleurstelling moet ervaar. Groot drukkie vir jou.

Nella, Bell@, Kayla, Jooste, Dellie hallo julle!! En groot skies as ek iemand gemis het!! :D

AFM: julle, ek is vandag 7maande oh my goodness!!! 28 wekies!! Hopeful, ja jy is reg, ons was toe weer by dr op 27 weke laas week en seuntjie
was net oor die 1kg gelukkig jay!! Sy se die vrugwater lyk okay vir nou geen probleme maar ek is steeds op die uterogestan (spelling?) tot 36 weke
se sy om maar te keer vir kontraksies en my ou sensitiewe uterus rustig te hou hehehe!!

Ons was ook Vrydag by die 4D scan (WOW!!!) ek heg ‘n foto aan onder!!! Die dr daar het gese baba meet presies op datum behalwe die buik
gedeelte is ‘n wekie agter so ek moet meer proteine eet so het ‘n Mom2Be shake gekry en yummmmmyyyyy dit is delicious!!!!! Hehehe!!
Sy het ook gese ek moet baaaaaie water drink basies soveel ek kan dit help blykbaar met die vrugwater. Sy het die water gemeet ook en die getal
wat sy gekry het, goodness weet waarvoor dit staan, was 11 en 10-15 is in die normal range so dit is aan die min kant maar nog in lyn darem.
Sy se hy lyk soos sy pappa :D en hy het groot voete hehehehe!!!

Ek begin nou aansienlik wys, het sommer van ‘n bump na full blown pregnant woman gegaan oornag! Jitte!! Darem het ek nog kleinerig gedra tot nou
toe so die ongemak begin nou eers eintlik en steeds het ek niks om oor te kla nie. Is nie geswel of enigiets nie. Nog nie rekmerke nie (behoede my!!!)
Maar het al lekker 10kg aangesit eeeeeek heheheh!!

Het volgende Vrydag ‘n werk babyshower waarna ek baie uitsien en 30 Nov is my eie ene en sien vreeeeeeeeslik baie uit!!

Sug, DH is moeilik nou hehehe ons het ‘n crib gekoop wat in die kamer gaan wees (ons sn) maar die cot en changing unit gaan ons eers na sy geboorte kry
dit maak my lewe bietjie deurmekaar ens maar nou ja mens kan nie alles kry wat jou hart wil he nie, all in good time. :)

My moeder is gediagnoseer met Dementia saam met die Lupus so dit is nogal erg op my, maar sy het ‘n baie helder 3 weke tot dusver, so as dinge net groot
asb so kan aanhou sal sy darem seun se geboorte kan beleef en dit mooi inneem. Ek bid maar hard. Dis baie nb vir my.

Name –ons het naampies maar jong hehehe ek sukkel mos vreeslik om net ‘n besluit te maak sooooo sover is sy naam Aiden Alexander J en dit gaan 10 teen 1
presies dit bly, ek moet net besluit hehehehe!!! Is moeilik!!!

Ek hoop vir elkeen vir ‘n mooi en rustige dag en dat die volgende rukkie beter sal wees vir almal.

Baie liefde!

xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243994 by Twinkle
"phew" baie verlig - dankie vir die laat weet StellaK!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243993 by StellaK
Goeie more dames,

ja kyk, dit was nou omtrent 'n vlaag van slegte nuus hier.
dit sal goed wees om bietjie 'n breek te vat en net weer jouself te vir en die kerstyd geniet. volgende jaar bring weer al sy eie uitdagings en hopelik baie goeie nuus.

Dinge gaan goed met Debs. sy is maar net besig by die werk.
die vrugwater het met die vorige scan weer baie goed gelyk en baba groeie baie mooi. baba meet presies op datum en weeg nou 1.042kg

groot drukkie vir elkeen van julle. :heart: :heart:

hoop julle het 'n goeie dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243992 by Twinkle
Hopeful dis waar wat jy se die laaste nuus van Debs was sy bekommerd. Indien iemand iets hoor asb plaas dit

NaomiB hopenlik is 2014 n baie baie vrugbare jaar vir hierdie groepie van ons!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243989 by Bytjie
Hopeful ek worry self oor haar. Hoe gaan dit met jou en die kleintjies.

Bea, lekker rus die twee maande. Lyk my almal is volgende jaar weer volstoom voort met TTC

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243984 by Hopeful
More julle,

Skuus ek val nou net so in sonder om personals te doen maar ek worry oor debs. Laas wat ons gehoor het het dinge nie te goed gegaan met haar en Baba nie. Sal een van die dames wat haar nommer het nie aseblief net hoor of sy okay is nie?

Lekker daggie almal!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account