× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243948 by Lagogies
Ai Bea. Het gedink dis jou bfp. So jammer. Vet druk xxx

Hallo Lizzie.

Afm:Ek is nie baie spraaksaam nie. Het nog nie die guts gehad om iets te se oor ek die babq verloor het nie. En loop elke dag in iemand vas wat se"geluk ek is so bly vir julle" en dan moet ek die nuus breek

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243945 by Chrizzie
Ai Bea, hoe huil ek nou sommer :cry: Dink aan jou!

Welkom Lizzie, ek is ook een van die PCOS mensies en is ook by FS in Kaap. Dit is maar beste, veral vir ons wat so ongereeld is.

Hoop dit gaan goed met almal verder? Ek wens regtig dat daar vir elkeen van ons binnekort goeie nuus kom...

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243944 by Bytjie
Zarah, baie geluk vir jou broer-hulle.

Ek het Vrydag gedrink en weer Saterdag, en dit was lekker. Maar ai nou is die huis half skoon want wie wil dan nou die morning after werk. En joune?

Lizzie, ek het al gehoor van hom. En dankie, ek is by dr Carolissen in Paarl. Jy kan dit weer sê van die duur storie. Het julle IVF of KI al gedoen. My tweede swangerskap was met KI.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243942 by Zarah
Welkom Lizzie.

Hoe was die naweek Naomi?

And in other news... Vir die wat nie weet nie, my broer en sy verloofde (nou vrou), het in Junie n stillborn seuntjie verloor. Raai wat? 2 weke na hulle troue en sys weer swanger!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243941 by LizzieJvr
Ai jammer om te hoor van die miskrame. Ek is by 'n FS. Dr. Van Waart in Stellenbosch. Maar ek het nog glad nie geovuleer nie. En dit raak nogals 'n duur storie. Wil kyk om van volgende jaar op ons eie te probeer.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243940 by Bytjie
Hi Lizzie, welkom by ons groepie.

Ek het dit ook. Was op Fertomid (miskraam) toe Femara (miskraam) en toe word ek natuurlik swanger en dis weer 'n miskraam. Was vir 'n histeroskopie en ek sien 15 Nov dr om die uitslae te kry.

Is jy by 'n FS of gewone gynie. Eks by 'n gewone gynie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243939 by Bytjie
Hi Lizzie, welkom by ons groepie.

Ek het dit ook. Was op Fertomid (miskraam) toe Femara (miskraam) en toe word ek natuurlik swanger en dis weer 'n miskraam. Was vir 'n histeroskopie en ek sien 15 Nov dr sien om die uitslae te kry.

Is jy by 'n FS of gewone gynie. Eks by 'n gewone gynie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account