Nella & kayla, never say never! Ek hou duim vas vir julle.
Bea, op n ander noot, ek het bietjie raad nodig asb. My FS het genoem dat hy slegs nog n LAP sal doen as my AF weer seer is. Wel, ek het amper weer gedood die naweek van pyn.
Dink jy dit is advisable om weer n LAP te doen en endo te verwyder voor ons IVF? Ek wil nie geld mors op IVF as die endo my kanse gaan verswak nie? Wat dink jy? Dankie
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.