× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #243909 by Bea
Môre julle

Naomi, ja nee kyk, dis erg!!

Ek gaan nou 8h bloed trek. Het nie gePOAS nie. As hulle my nie bel met die uitslae nie, gaan ek eers 3h bel wanneer ek waai by die kantoor.

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243908 by Bytjie
More dames, hoop julle het lekker naweek gehou.

Bea, hoe gaan dit? Jou arme vingertjies is al seker stomp gevreet ne. Hoe laat is jou bloed toets en het jy toe ge-POAS.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243903 by Bea
Baie dankie julle, ek wik en weeg nog - grrrrr. Net bly dis nou naweek.

Heerlike naweek dames xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243899 by joo~ste
Hopeful
Dit is regtig lekker om terug te wees. Ons BD al so 'n bietjie oor die tyd (wat ek vermoed ek OV) - borsvoed en al.... :silly: - en tans is ek so soort van in my 2ww. Weet dit is so RAARRRRR dat ek tog sal self swanger word en dit terwyl ek borsvoed, maar die hoop beskaam mos nie.

So opgewonde vir daardie 2 pienkes wat daar binne in jou broei. Hoe voel jy? Groot en ongemaklik al?

Bell
Geniet jou naweek ook!!! Jy hoef jou niks nie te gedra nie, hoor.

Bea
Jong, ek gaan nou weer anders se. (Maar dit is maar net omdat ek so 'n control freak van 'n persoonlikheid het).

Ek sal POAS as ek jy is. Ek het vanaf 4dp4dt begin om op 'n stokkie te piepie. Ek kon dit net nie uithou nie en wou nie verassings he nie. Ek het mooi gewag totdat die trigger uit my sisteem is (alhoewel ek gevrees het dat my eerste +HPT dalk tog nog onder die invloed van die trigger kon gewees het) en toe elke oggend begin toets. EK het redeneer dat as ek 'n negatief kry...kan ek immers al begin huil en nie so geskok wees met die bloedtoets nie. En...as dit 'n vals negatief is, dan kan ek regtig baie bly wees as dit 'n + bloed is. Maak tog net seker (as jy jou POAS) dat jy nie 'n dischem stokkie koop nie. (Dit gee vals +). Kry sommer digitale toetsies van dag 1 af.
Ek hou BAIE BAIE STYF DUIMVAS.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243898 by Hopeful
Hi Julle,

Bea ek weet mens is tempted om dit doen maar ek stell voor liewers nie. maak liewers voorsorg vir die huil by die werk ( soos vat jou lunch uur oor die tyd wat jy die oprop verwag en gaan na jou kar ) mens kry te maklik n fals negative op die HPT. Ek bid baie hard dat die keer is jou BFP!!!!!!!!

Bel geniet die laaste van jou AF tyd.

Jooste dis so lekker om jou terug te he :) geniet die laaste tydtjie voor die TTC journey en stresse weer begin.

en ja daai wat julle kan roekeloos gedra geniet dit. Ek spot al vreeslik met DH dat die eerste wat hy doen na my twee poplappies hier is ( sommer terwyl ek in die hospital is ) is gaan koop n GROOT BORD sushi en camembert kaas hahaha ek het nou die dag myself proebeer flous met vegetarian shushi dit was maar net nie die selfde nie hehehe :laugh:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243895 by Twinkle
HI Bea, die week was my "af" week - sal maandag kyk en uitwerk wanneer ovulasie is.

So bly gister is vergete

Jong wag maar vir die bloedtoets - mens kan soms so maklik n negatief kry op die hPT dan is dit dalk onnodige trane - jy MOET mos n bloed toets gaan doen? Sterkte en bid elke dag en aand vir jou vir n BFP hierdie siklus 3rd time LUCKY !!!

Julle moet almal die naweek geniet en kyk mooi na jul self ... die wat roekeloos mag wees - geniet dit ;-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243894 by Bea
Dink julle ek moet Maandagoggend 'n HPT doen voor my bloedtoets? Ek is net so bang ek huil my oë uit by die werk as ek slegte nuus kry (wat ek beslis sal doen). As die HPT negatief is, sal die bloedtoets dalk nie so groot skok wees vir my nie??

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account