× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 7 months ago #255559 by Nunukie
HI

Welkom Praying4miracle1! Jammer oor jou miskraam :(
Shoe, jou storie is so dieselfde as myne...kry amper hoendervleis.
Dit help baie om met hierdie dames te praat, want ons almal loop min of meer dieselfde pad.

Ons Miskraam is vir my soveel erger omdat mens SO LANK probeer en HOOP dat as jy daai BFP kry, is jy in EKSTASE van opwinding....net om weer teen die grond te wees as jy daai miskraam te kry...Glad nie lekker nie

Anzel - Jong dalkis is jy een van daai...? mens sal nooi weet nie, ne!

Anyway, AF het opgedaag so ek voel sommer gagga vandag :sick:
Siklus was amper 40 dae die siklus...en hier dog ek na die miskraam is my sikluse "reg"...lyk my ek gaan stadig maar seker terug na "normaal"....40 - 90 dae siklusse....Oh well, dit moet nou maar so aangaan tot April...

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255555 by AnzelMama12
Welkom by ons, Praying4miracle1 - Ons hoop jou droom van 'n pienkvoet word gou waar! :)
The following user(s) said Thank You: Praying4miracle1

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255552 by Praying4miracle1
Hi daar alle dames
Ek is nuut hier op Moomie, ek het aangesluit toe ek uitgevind het ek is swanger. Ongelukkig het ek 'n miskraam gehad en probeer nou weer ttc vir "rainbow baby"
Hier is my storie:

Ek is 28, DH 29
Ek het PCOS en is oorgewig
Ons TTC al vir 5 jaar van 2010 af
3 rondtes van Fertomid 2013 = BFN
Metformin 500mg daagliks (Moet opwerk tot 1500mg)

Het Desember 2014 ons BFP gekry
Miskraam op 7 weke :cry:

Ek is tans op dag 7 van my Cycle

Ons hoop en bid dat hierdie maand ons maand gaan wees :heart:

Me: 29
DF: 30

TTC Since:JAN 2010
Me: PCOS (Metformin: 500mg Daily)

3 Rounds Fertomid:
APRIL 2013: BFN
MAY 2013: BFN
JUNE 2013: BFN


December 2014: BFP!! On Our Own!!! :)

M/C: 7 Weeks 1Day

June 2015 Taking a little break

Feb 2016 trying again

TTC FOR RAINBOW BABY 2016


Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255548 by AnzelMama12
HI, almal

Net gou 'n update. My man het gister sy "sampletjie" ingevat Pateloog toe vir die spermanalise. My bloedtoetse volg op die 23ste Januarie (Dis nou op CD 22, wanneer my lyf blykbaar veronderstel is om progesteroon af te skei - Dok wil kyk hoe lyk my hormoonvlakke en insulien) en ek sien volgende week die Ginekeloog vir 'n check-up nadat daar vir die laaste 8 maande nog niks gebeur het nie. Hopelik na hierdie reeks toetse gaan ons weet wat gaan vir wat.

Ek het hierdie vae vermoede dat dit dalk 'n geval gaan wees van "I didn't know I was pregnant!" Ek sweer ek voel swanger - Alles is net weird. Maar al die toetsies wat ek doen is negatief. My periode was net bruin spotting - Kan dit nie regtig 'n periode noem nie - En dit was net 'n dag lank. My vel het uitgeslaan - Wat gewoonlik 'n paar weke voor die periode gebeur en nie daarna nie. Ek sukkel nou nog met sooibrand/acid reflux, my maag is geswel - Al het ek oor die 12kg verloor sover, voel my broeke ongemaklik, die bande wat om my maag vou irriteer my vreeslik, voel asof dit druk. Verder sukkel ek vreeslik met kopseer en toeneus, amper verkouerig. Ek het selfs sulke branderige steke in my borste en krampe down yonder wat voel soos steke. En al hierdie al vanaf CD 2 - Nie normaal nie. So ek weet nie. Dalk is dit als net in my kop.

Sal wel volgende week weet wanneer Gynae weer 'n scan doen. Indien nie, gaan ons ten minste na al die toeste 'n plan van aksie hê vorentoe. Kom ons kyk wat gebeur.

Hoe gaan dit met julle verder? Pas julself mooi op en moed hou - Als in die lewe gebeur met 'n rede. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255546 by AnzelMama12
Tanzie, my hart bloei vir jou! Dit moet 'n ongelooflike verlies en teleurstelling wees om deur nog 'n miskraam te gaan. Niks wat ons sê of doen gaan dit vir jou beter maak nie, ek weet, maar ek weet ook dat ons God 'n plan het en dat Sy planne vir jou net goed is. Hy sal jou vertroos en die trane afvee en babatjie by hom hou tot jy ook eendag by Hom. Mag hierdie babatjie 'n engel wees wat oor jou waak en mag die volgende babatjie regdeur 'n gesonde swangerskag gaan.

Sterkte, Tanzie. Ons dink aan jou en bid vir jou deur hierdie ongelooflike seer tyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255541 by Nunukie
Agnee, Tanzie ek is so-so jammer!!! Ek wens ek kan jou net nou 'n stywe drukkie gee, vrou!
Dit is aaklig, ek weet! Niks wat niemand se of soen kan die pyn, hartseer en vrae, kwaad wegneem nie.

Glo net dat GOD 'n groter plan het en daar defnitied 'n baie goeie rede is hoekom HY so iets sal toelaat.

Ai, vrou....ek bid vir jou in hierdie tyd :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255522 by Meisiekind
Tanzie, ek het jou nuus op een van die ander threads raak gelees. So verskriklik jammer om dit te hoor. :cry: :cry:

Weet nie wat anders om te sê nie, maar weet dat ek dink aan jou. Ek bid dat jy vertroosting sal vind in hierdie moeilike tyd. :heart: :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account