× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 7 months ago #256268 by Twinkle
Fairymommy - BETA is n swangerskap toets die is die telling. Ek stel voor jy doen eers die bloed toets as jy sien AF is laat geen rede om dit voor die tyd te doen nie. Daar is 2 tipes swangerskap toetse sover ek weet een wat jy die BETA telling kan kyk en net die gewone + of - . Die Beta laat doen jy soms meer as een keer om te sien dat die telling verdubbel in 48 uur of daar rond.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256267 by AnzelMama12
Hi, girls

Ek begin oor minder as twee weke met my eerste dosis Fertomid 100mg. Ek ovuleer blykbaar glad nie... Sal maar sien...

Sterkte vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256265 by tanzie
Hi-ek het fertomid 50mg november gebruik vir een maand toe niks gebeur nie normaal probeer desember en toe kry ek my bfp in januarie...

maar het gemiskraam op 7 weke...

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256256 by Fairymommy
HI Micheswarts3
Ek is ook op my eerste Fertomid 50mg dosis die maand. hoop rerig ek word swanger. Sukkel al amper jaar lank !

Ander Dames
Wie kan my Meer vertel van die Beta Bloed toetse ? wanneer word dit gedoen ? en vir waste rede word dit gedoen?
Vir die eerste keer in my TTC jaar wil ek net toets en dit is nog te vroeg!! nou eers 8DPO

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256252 by micheswarts3
Hi almal wil graag raad he ek het my eerste cycle van Fertomid-50 laas week klaar gemaak nou is dit die gewag om te kyk of dit gewerk het ons probeer nou al n jaar engige iemand swanger geraak op hule eerste cycle met fertomid-50

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256226 by Fairymommy
Hi almal

Nog geen goeie nuus nie. Nou 8DPO het ligte krampe asof Af oppad is en een BB seer maar meer aan die kant en brand gevoel.

Moet Maandag begin met AF so sal oor die naweek toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256223 by AnzelMama12
Hallo dames

Julle is darem vreeeeeeeslik stil op hierdie forum.

Ek't nou 'n interresante ding gelees op 'n ander forum van hoe Staminogro so goed is vir beide die man en vrou wanneer dit kom met moontlike swangerskappe. Ek't ons Clicks gebel en hulle het daarvan, maar dit is nogal pricey. Dit is R329 vir 120 tablette. Mens moet blykbaar twee of vier daarvan drink elke aan so 'n uur voor jy gaan slaap. Dit werk blykbaar baie goed.

Enigeen van julle ondervinding met Staminogro?

Ek is nou so drie of vier dpo - Dis nou as ek geovuleer het. Toe ek op CD 11 my scan doen, was daar nog niks follicles nie. Nou dis is dalk moontlik dat ek later geovuleer het. Weet net nie wanneer begin die Follies wys nie?? Anyway - Ek's ongeduldig vir my periode om nou te begin - Wil graag die Fertomid 'n go gee, saam Staminogro. Sal maar sien...

Hoop julle het almal 'n great daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account