× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago #241604 by Lagogies
Sal maar Sondag middag later moet wees asb. Familieding aan. Anthea as jy ons join weet jy tot hoelaat ausin robberts oop is. As dit net ek, debs en stella is doen ons dit sommer by the grove. Of wat dink julle? Debs hoe laat pas jou?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241596 by StellaK
Goeie more vriendinne,

IVF treintjie, ek dink so baie aan julle. na al die excitement van die eerste 2 weke van die siklus is die 2ww seker baie lank om net te sit en wag.
groot drukkie vir almal van julle.
Chrizzie, Bea sterkte met die terugplasing.

hallo aan al die ander dames.

ek is verseker nog in vir die PTA meet. ek is sondag heeldag beskikbaar, so se maar net watse tyd pas julle.
Zarah, dis nou jammer, ons gaan jou mis, maar ons kan dit altyd weer doen as jy hier is.

geen nuwe nuus by my nie

hoop almal het 'n heerlike dag.
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241591 by Lagogies
Zarah dis nou jammer, maar miskien beter. Dat daai goggie MOOI kan vassit!

Pta dames ons kan steeds tee as julle wil!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Antz08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241588 by Zarah
More dames

Pretoria dames, ek is jammer, ek het vergeet om te se dat my trip uitgestel is tot Oktober of dalk November. Sorry! :(

Chrizzie, ek het die week van terugplasing afgevat. Net om rustig te wees. FS het gese, dag van terugplasing, le maar en van volgende dag keer terug na normaal. Ek het natuurlik dit vreeslik ge-google en te veel bedrus is nie n goeie ding nie. So ek was by die huis en het dit rustig gevat. Ek lief jou profile pic! Dis so cute. Om te dink, verlede woensdag was dit ek en hierdie woensdag is dit jou beurt! Good luck!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241586 by Debs
Lagogies jys dierbaar :) ek sukkel soms om online te kom en het vanogg ook so nou kan ek nie onthou of ek gevra het nie -zarah toets jy saterdag en dan sien ons jou sondag???? Exciting!!

Lagogies hehe ek sal nou so een of twee plaas! En dis soos jy se vir hopeful, ekt al op 16 weke scan gesien hy lyk nou nie meer so mooi soos n mensie nie hehehe dis letterlik net n handjie en arm etc wat mens sien! Of n tollietjie wat ons bly gemaak het hehe!! Jap eks in vir die tee!!! Die res?

Nellak, so so jammer oor jou woefiw, ek ken die seer. Drukkie vir jou.xxx

Bea ek is ook jammer maar soos d res se een is al wat nodig is! Hou duine vas.

Chrizzie dis goeie nuus!! ja afvat klink soos n goeie idee vir mens se kop sommer ook!

Sjoe julle die week is die forum baie besig hehe ek lees als maar is steeds deutmekaar met almal wat toets en follies toets etc etc. weet net ek bid elke aand vir hierdie groepie en ek glo dat elkeen van ons geseen sal word.
En ek sien hier gaan baie positiewe dinge ook aan -baie bly!!

Mag die res vd week NET mooi dinge inhou vir almal!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241585 by Lagogies
Chrizzie as jy kan vat paar daggies af, mis oggendverkeer etc etc Soos Zarah se jy moet rustig vat, jy hoef darem nie net te le nie. Doen iets wat lekker is en nie te veel oefening is nie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241584 by Chrizzie
Hallo almal

Sjoe, dit was 'n besige dag en hier sien ek was dit ook besig!

Bea, ons gaan bid dat daai eiertjie mooi groei en dan aanheg!

Aan al die amper-mammas, ons wil sien hoe lyk jul babatjies, so sit asb scans op.

Zarah, dit klink als goed!

Lagogies, ek tel al die dae saam met jou en Dellie af!

Dink aan almal verder ook.

Dokter het vanoggend laat weet dat embies mooi groei en ons Woensdag terug sit. Ek voel verskriklik opgeblaas en my maag is baie gevoelig. Het maar toe dokter gebel en hy sê dis normaal omdat ek so baie follikels gehad het...
Hoe rustig was julle IVF-mensies na die terugplasing? Ek is lus en vat die res van die week dan af.

Lekker aandjie vir almal verder! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account