× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago #241528 by nellak
More Dames

Dis vir die eerste keer in n week n mooi dag in die Kaap so dit doen darem wonders vir my gemoed!

Bea, baie sterkte vir vandag! :-)

Chrizzie, WOW vir al daai embies!!!

Bell, ek bid saam jou vir goeie nuus more :-)

Lagogies en Zarah, hoe voel julle?

Die res van die dames.. Hoop dit gaan baie goed met julle

AFM, ek was laas week nie op n wonderlike plek nie, ek was verkoue en my hond is dood. So ek was maar in die bed vir n paar dae. Ek was baie moeg die naweek gewees.
Hoe voel die res van julle in die tww? Ons is darem al halfpad deur....:-) Ek het gedink daaraan om die 7de te toets, maar ML wil he ek moet wag tot n week na dit!!! Haha, weet nie of dit gaan gebeur nie.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241527 by Hopeful
More Almal!!!

Bea ek dink vreeslik baie aan jou vandag. Kom update sodra jy kan.

Zarah, ek het ook crampe gahaad van die dag van terug planting tot onlangs

Laggogies, ek weet dis onmoontlik maar proebeer maar calm bly en nie teveel google nie.

Chrizzie, DIT IS AWSOME baie geluk en ja met so baie sal dit seker n 5 dag transfer wees. Oh dis baie exciting!!!

bell ek is jammer dat die nuus vrydag nie goed was nie, wat is nou die PVA?

Zettie hoe gaan dinge jou kand daar is n wonderlike exciting tyd wat nou voor le vir julle

Debs, Naomi, Kayla en al die ander ek hoop julle het n heerlike naweek gehaad.

Hier nie veel nuus nie. Ek sien Donerdag weer die Dokter en dan is ek 16 weke so ons behoort die geslag te kan sien dan. BAIE BAIE opgewonde om te weet.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241524 by Twinkle
Hoop dit gaan goed. het op my foon al die posts gelees maar kon ongelukkig nie self post nie.

Chrizzie WOW vir daai embies

Bea sterkte vir jou vir vandag!!!

Zarah voor jy jou oe uit vee is hierdie 5 daggies verby - hoop jy kry dan die greatste nuus ooit.

Debs geniet die mensie in jou pensie!!!

Hallo aan al die ander dames ... weet ek mis nou vreeslik baie name ... maar om nou weeer te gaan lees of om te probeer onthou waar almal is gaan my baie lank besig hou...

AFM was vrydag by Dr. ongelukkig geen follies (vrydag was CD11) gaan more middag weer dan is ek CD15. Die gemoed was maar baie af gewees vrydag maar teen die aand stukke beter gevoel en gaan nou weer aan.

:heart:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241523 by Twinkle
Hallo Julle

Hoop dit gaan goed. het op my foon al die posts gelees maar kon ongelukkig nie self post nie.

Chrizzie WOW vir daai embies

Bea sterkte vir jou vir vandag!!!

Zarah voor jy jou oe uit vee is hierdie 5 daggies verby - hoop jy kry dan die greatste nuus ooit.

Debs geniet die mensie in jou pensie!!!

Hallo aan al die ander dames ... weet ek mis nou vreeslik baie name ... maar om nou weeer te gaan lees of om te probeer onthou waar almal is gaan my baie lank besig hou...

AFM was vrydag by Dr. ongelukkig geen follies (vrydag was CD11) gaan more middag weer dan is ek CD15. Die gemoed was maar baie af gewees vrydag maar teen die aand stukke beter gevoel en gaan nou weer aan.

Geniet jul dag en week!

:heart: :heart: :heart:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241522 by Debs
Hi julle!!

Bea: baie sterkte girl!!!

Chrizzie: wow so bly vir die baie en die mooi embies!!

Zarah: sterkte by die werk en jip onthou, PUPO!!! Hehehehe!! Glo en vertrou xxx

Hallooooo naomi, stellak en alli ander awesome dames!!

Lekker dag vir jul!

Ps.pensie begin nou goed wys :)))))

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241521 by Bytjie
Zarah, nog niks PVA nie, gaan Donderdag middag (17:00) eers weer dr sien, sal Vrydag kom update. StellaK het gesê sy het piesangs ge-eet vir krampe en dit het gewerk.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241520 by StellaK
Goeie more dames,

hoop almal het 'n heerlike naweek gehad.

Chrizzie, so bly saam jou vir die mooi embies.

Bea, dink aan jou vanmore.

hallo aan al die ander dames
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account