× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago #241578 by Lagogies
Hello almal!

Was maar stil vandag want ek was maar baie besig!

Debs het jy al n blou dingetjie of twee gekoop? Ons kan maar weer sien hoe dit met jou mooie pensie gaan!

Hopeful ek gaan Donderdag heeltyd kyk jou updates! As net een van die tweetjies reg le weet ons wat die is! Yippee!

Stella dis darem sleg dat ons so lank moet wag vir vlge scan! Die 10 - 16 weke scans is viry die heel mooiste, dan kan mens al sien dis mensie en die hele babatjie kan mens op sonar sien. As die babatjie groter is sien mens net deeltjie op n slag.

Zarah daai krampies klink goed vir my, hulle skree hard en duidelik IMPLANTASIE.

Nella jammer oor jou hond dis nie lekker nie. Jy toets so saam met Zarah as jy saterdag toets.

Kayla hoe gaan dit met hormoonvlakke? Jy is stil!.

Dellie more is dit 7 daggies oor voor ek en jy kan toets.

Zettie - ek bid die maand is jou maand! Hoop femara doen jou goed. Ek het 3 mooi follies gehad met femara.

Bea ek is baie bly oor jou eiertjie! Jy het hard gegroei omdat daar een perfekte eiertjie is! Positive thoughts.

Chrizzie hoe gaan dit met jou embies! Ek hoop jy update gou!

Andie voer jou manlief zink, vit e en multivit! Die goed is baie goed.

Naomi ek wag vir jou update oor pva. Ek bid ook dat jou maand n positiwe een is!

Bell drukkie vir jou!

Zarah laat weet hoe laat jy sondag hier is v tee! Debs Anthea stella is julle in? Wat het van Lalie geword.

Wie is almal op progesteroon? Zarah jy en wie nog. Uterogestan of cyclogest? Ek is met iui op uterogestan, maar vir ivf op cyclogest.

Afm: wag in spanning darem more net 7 daggies wag oor

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241564 by Hopeful
Zettie dis very exciting!!!!!!

Zarah ek het nie raad nie ongelukig maar wat ek kan se ek het ook so "afgesluit" gevoel..... ek weet die wag is aaklig mens gaan van die dae om wens net sodat mens kan weet en dan weer is mens te bang om te weet wand mens is bang vir die antwoord. Voorspoed en groot drukkie

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241563 by Bea
Zarah, dit is surreal, maar probeer dit rustig vat - en onthou PUPO!! Sterkte man, ek hoop regtig hierdie week vlieg vir jou.

Zettie, ek hou als gekruis dat jy goed sal stimm op die nuwe meds.

Ek le in die bed en kyk What to expect when you're expecting - en ek het nou net n groot bak roomys opgeeet.

Bell, hoop jy kry goeie nuus by jou vlg scan. Maar ten minste is jy nou by die regte plek.

Nella, so so jammer om te hoor van jou hond. x.

Dankie Hopeful xxx. Sjoe kan nie glo jy is al amper 16 weke nie!!!

Hallo Naomi en almal. Hoekom is Chrizzie en Lagogies so stil vandag?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241562 by Zarah
Lekker lag ek nou vir jou zettie, want julle ken al my siklus! Ek sal nie spot nie want die progesteroon help met dit.
Wanneer gaan jy follie scan? Ek bid dat die femara ook vir jou so goed sal behandel soos snoekie.

Ai, Bea, dis darem nie lekker nie...

Julle, ek weet nie hoe om te voel nie. Ek voel soortvan "afgesny". Als is onwerklik en ek is te bang om regtig aan saterdag te dink.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241561 by zettie
Zarha jy is defnetief in die maand want gewoontlik teen die tyd het jy al gespot :woohoo: :woohoo: kan nie wag om jou wonderlike nuus tehoor nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241560 by zettie
Hallo julle almal ek is so opgewonde vir alles wat hier op die forum besig om tegebeur ek weet sommer hierdie maand gaan daar baie BFP'S wees.

Sterkte vir julle almal in julle TWW sterk wees.


AFM: Ek het vanoggend my eerste Femara gedrink en Fostimon gespuit.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241559 by Bea
Nee, want AF het gekom voor die tweede datum en die kliniek se papier sê jy hoef nie weer te gaan as AF opdaag nie.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account