× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #241646 by Debs
Dellie!! Dis amper amper tyd vir toets nog een wekie!! Baie baie dankie ek voel maar oes hoor hehehe. Vir my voel dit gelyk eeue terug en ook net soos nou die dag :D ek waardeer. Ps. Jys ook welkom om ons koffie/tee te join Sondag hoor! Jy vat net Lynnwoodweg op Ooste toe dan is dit op jou linkerkant (The Grove Mall) voor jy regs draai Wilgers Hospitaal toe. The more the merrier! :D

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241645 by Dellie
Julle, hierdie 2ww maak my mal! Ek verbeel my al allerhande simptome en google my dood! Ek gaan die 12e September bloedtoedt doen.

Lagogies - voel jy ook so? My eierstokke is nog nou en dan gevoelig en partykeer is daar 'n snaakse gevoel in my uterus ek ek voel "bloated" - of ek verbeel my?

Debs - jy lyk te pragtig! Kan nie glo jy is al 19wekies nie - dit voel soos gister wat jy vir ons vertel het jy is swanger - die tyd vlieg net te vinnig.

Hopeful - kan nie wag om te hoor wat die geslag is van jou babatjies nie. Jy moet dadelik kom post as jy weet.

Bea - so bly jou eiertjie het mooi bevrug!

Chrizzie - baie sterkte vir vandag!

Hierdie naweek het ek darm iets om my aandag af te trek van als af - ek gaan heel naweek in my tuin werk. Ons het 'n jaar terug huis gekoop in Centurion en die tuin agter lyk nog maar oes, so ek gaan potte, stepping stones en plante koop en dan daar invaar!

Lekker daggie almal en sterkte vir julle!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241644 by Zarah
Goeie more dames

Chrizzie en Bea!!! Sterkte vir vandag! So begin die 2ww!!

Debs, ek sukkel om jou foto oop te maak, maar dit lyk of jou pensie mooi groei.

Die cyclogest is darem n nare storie. Ek gebruik 1 in die oggend en 1 in die aand. Ek stel my wekker vir n uur vroeer en dan sit ek die pilletjie in en gaan le weer. Dit maak my moeg want ek sukkel om weer te slaap. Ek gebruik dit van terugplasing af.

Lagogies, wanneer is jou toets datum?

Bell@, stywwe drukkie vir jou.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241643 by Debs
19 wekies vandag! <3

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241642 by Debs
Bell@ so jammer skat xxxxxxx

Chrizzie en Bea my gedagtes is vandag by jou hoor! Baaaaie sterkte!!

Lagogies ja ek dink Grove is by verre die maklikste, baie navy my huis ook vir wegglip v studies af!!

Hoe gaan ons dit reel? Kan ek my epis adres gee dan kontak jul my of hoe? Hierdie is baie public die forum om te se war ons wanneer gaan wees?xxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241641 by Lagogies
Chrizzie en Bea - baie sterkte met vandag! Dis darem makliker prosedure as retrieval!

Zarah se mos dan is mens PUPO ( pregnant till proven otherwise)

Baie sterkte met die groot wag! En vir al die ivf maatjies - julle maak dit darem baie beter as om alleen dit te doen. DANKIExxx

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #241639 by Chrizzie
Lagogies,ek gebruik ook al vanaf retrievel dit. Een in oggend en een in aand. Dankie vir die raad!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account