× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago #241558 by Zarah
het jy vir n 2de toets gegaan bea? hierdie paadjie raak nie makliker nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241557 by Bea
Zarah, nog n spanner in die wiel - my terugplasing was op dag twee en my bloedtoets was ook tien dae later! Ek het dit bevraagteken, maar hulle het gese dis reg. Min dae vir jou - sterkte!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241552 by nellak
Ek tel 14 dae vanaf my posetiewe ovulasie toets en dit sal die 7de/8ste wees. Maar as ek gan op my vorige siklus lengte van 34dae moet ek eintlik eers die 10de toets. Want ek het eintlik n 17 dag wag tussen ovulasie en AF.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241551 by Twinkle
Zarah - skies ek praat en vra vreeslik deurmekaar maar jy het geantw. wat ek wil se. EK het op my manier probeer verduidelik en die persoon verstaan dit nie ... ek is darem nie van die pad af nie was net nie seker oor die "2 weke" nie maar het geweet follies moet groei en stel eiertjie vry.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241550 by Zarah
Hopeful, ek is vrek bang om daai toetse te doen, maar ek wil voorbereid wees. My vriendin wat verlede jaar n BFN gekry het, het amper n instorting gekry toe sy die uitslae oopmaak :-(
Op die briefie wat FS gegee het, staan: toets dag 10 en dag14. As dit positief is, sal ek sommer self dag12 weer gaan.

Naomi, my hart sal dit nie kan hou nie. Eks al klaar op panty spotting watch!

Bell@, ek verstaan nie lekker jou vraag nie... Maar.. die eerste 2 weke van jou siklus ontwikkel die follies en groei. Wanneer hulle n sekere grootte is, ovuleer jy.Dit beteken n eiertjie word uit die follie vrygelaat en dit moet dan in jou buise beland waar bevrugting plaasvind.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241549 by Twinkle
Dankie julle...

Help my gou asb... Ek moet nou vir iemand verduidelik van die follies en hoe hul kyk vir ovulasie ... as mens ovuleer is jou follies "groter" en jou wand dik?

Ek is baie stupid om die goed te verduidelik en dink veral omdat ek nog op die "homeplan" is.

Weet hier gaan sommer baie mooi duidelike verduidelikings wees - BAIE DANKIE...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241546 by Bytjie
Bell, jammer om te hoor, hoop dat jy beter nuus by jou volgende scan sal kry.

Bea, 'n mens het net een eiertjie nodig. Ons gaan almal hard bid dat jou eiertjie mooi bevrug en dat als goed sal verloop en dat jy 'n BFP sal kry.

Zarah, koop nog 'n toetsie dan kan jy al Woensdag begin :laugh: . Ek hou alles gekruis dat jy jou BPF sal kry.

Nella, jammer om van jou hond te hoor, dis niks lekker as hulle dood gaan nie. Wanneer moet jy toets?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account