× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 weeks ago - 13 years 3 weeks ago #241509 by Bea
Chrizzie, 7 embies is great! Ek hoop hulle verdeel weer mooi deur die nag.

Lekker slaap almal en dankie vir julle almal op die IVF treintjie se ondersteuning, en al die ander s'n ook. X

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241508 by Lagogies
Chrizzie 7 embies om mee te werk! Dis great!.

Met groter hoeveelhede is daar maar soms onvolwasse eiertjies. Dis nog steeds meer as 50% soo baie geluk! Hoop julle groei nou net mooi. Wanneer beblan dr Transfer?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241507 by Chrizzie
Hallo almal

Bea, ek is bly jy voel beter!

Daar is 7 van die 13 bevrug, so dit is goed. Ons is baie dankbaar en bly. Nou vat ons dit maar dag op 'n slag. Ek voel ook meer myself vandag :)

Geniet die Saterdag! (ons kry steeds vreeslik koud in die Kaap)

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241506 by Lagogies
Bea ek is baie bly jy voel meer positief vanoggend! Ek sien vorige keer het jy ook pragtige embie gehad. So ek en jy het miskien min, maar baie mooi eiertjies :) Ek bid dat jy maandag mooi eiertjies sal kry!

Kayla my manlief het gelukkig nie probleme nie en vertrou my oordeel. Ek en zarah gaan nou bietjie stil wees want ons is in die 2ww. Maar die agterste trokkies van die treintjie gaan ons vir nog n week besig hou!

Chrizzie ek is supernuuskierig oor jou eiertjies se bevrugting! Kom update!

Ek maak vandag v my skoonma kos. Sy het haar been in ongeluk verloor. Dan hoef sy net bakkies kos warm te maak. Ons vat so een keer per maand kos v haar.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241505 by kayla
Goeie more julle

Sjoe, maar hier gebeur baie exciting dinge hier. Baie sterkte, ek bid vir elkeen van julle.

Ek het nie juis nuus nie, wag maar om te kyk of ek sal ovuleer.

Haha, net ietsie snaaks wat ek met julle wil deel. Ek bly nogal ver van my gynea af, toe se ek ek wil die gynea hier naby ons probeer. Maar hy is n man. My man het n oorval gekry. Hy weier point blank dat ek na n man toe gaan. Is julle mans ook so? Ek het myself amper dood gelag oor sy reaksie.

Kan nie wag vir nog nuus van julle ivf teintjie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241504 by Bea
Zarah, ek LOVE dit - PUPO! Dit is nou wat jy noem positive thinking!

Dankie julle, ek voel sommer baie beter, dis baie waar wat julle se: positiewe gedagtes gaan baie ver. Ek kan beslis nie nou al opgee terwyl daar nog n tikkie hoop is nie!! Ek het vanoggend my laaste Pergoveris en Cetrotide gespuit, gaan vanoogend vir n progesteroontoets en spuit vanaand 11h ovitrelle - en dan is ons reg vir Maandag.

Chrizzie, hoe voel jy vandag? Het jy al gehoor hoe jou eiertjies bevrug het deur die nag? xxx

Zarah en Lagogies, ek glo julle embies is besig om lekker snoesig in te plant xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241502 by Chrizzie
Lagogies,ek glo ook woorde het baie krag en positiewe gedagtes help baie!
Gebed is ook wonderlik en dis lekker dat ons vir mekaar ook kan bid.

Zarak die HTK is 'n Hematocrit toets om te kyk of jy Ovarian Hyperstimulation syndrome het. Dr is maar net versigtig dink ek. Ek ook maar gegoogle oor dit :) Maar ek gaan nie oor dit worry nie, want weet sommer dit sal ok wees.

Lekker aandjie!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account