× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240903 by Debs
Zarah ek het nie n gewig probleem nie maar die foto laat dit prob biki maerder lyk as wat dit is. Wat?! Nie n red velvet cupcake nie???!!?!!? Natuurlik gaan jy daai goed is reguit uit die hemel uit!!!

Nee nee jy doen niks funny nie lol dis soos n gewone groep, hyt net n setting wane hy gecreate word :) hy lyk soos al jou ander groups etc en jy post en kry notifications soos normaal. Ek was van 4 weke af op daai fb groep en chat soveel ek kans kry en het eers 12 weke aangekomdig, niemand sien enigiets nie. As jul wil sal ek hom begin. Jy sal hom ook nie kan search nie. So wat ons kan doen is ek sal my email adres plaas dan as jy wil join, email my met jou naam dan search ek jou op fb en add jou tot die groep.

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240902 by StellaK
Zarah, jy't my ook nou baie lus gemaak vir Red velvate cupcake.

Debs, jou boepie is pragtig.
ek gee nie om vir Facebook nie, maar ek wil ook nie het my vriende moet daarvan lees nie.

lekker naweek dames
xx

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240901 by Zarah
Debs! Jys maer! Nou gaan ek defnitief nie n cupcake eet nie. Ek voel soos n os as ek jou pic kyk. Maar jou boepie is oulik.

Ek gee nie om om my naam te wys nie maar ek is nie baie tegnies nie. So julle sal my mooi moet verduidelik hoe dit werk. Ek wil nie he al my FB vriende moet weet van al ons dramas nie

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240900 by Debs
Jip dit maak sin en is verstaanbaar

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240898 by zettie
debs die proebleem is mens se naam is daar almal wil nie hulle name public he nie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240894 by Debs
Lekker naweek hou!!!!

En:

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240893 by Debs
Julle ekbwil nou n spanner innie wiel gooi en dalk het jul al voorheen daaroor gepraat en daarteen bealuit. Maar kan ons nie n secret group op fb begin nie? Eks op een vir What to Expect.com almal van ons is in dieselle week due. Dis net sooooooveel makliker om te kontak etc. ons kan steeds hier wees ook? Niemand sien dan dat jy inni groep is of dat jy iets gepost ht of niks nie. Dalk wil almal ook nie hul identitwite bekend maak nie dit kan seker ook wees?

Laat weet maar as van julle belangstel? Ek sou graag wou :)

Foto: vanoggend, 16w2d :)))))

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account