More dames
Hoe was die naweek?
zettie, ek is so bly oor jou ML. Dis nie lekker as ML nie 100% in die storie is nie. Kom post asb wat die scan se.
Naomi en Debs, geniet julle afspraak met jou babsies.
Lagogies, ons is hier om jou deur die maand vol medisyne te help.
Al die ander, wees gegroet.
AFM: Ek het die naweek side effects van die medikasie gehad. Kopseer wat skrik vir niks en naar. Omtrent gevoel of ek n babbelas het.
EK gaan more weer vir n scan en wat vir my baie vreemd is, ek voel niks op my eierstokke nie. Gewoonlik kan ek voel die eiertjies, maar nou voel ek niks. EK gaan nie stress daaroor nie. Vat dit stap vir stap.
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.