× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240944 by nellak
Hi Dames

Ek het nou deur baie van julle posts gelees en dis wonderlik om te sien hoe julle mekaar ondersteun. Ek en my DH probeer nou al so 10maande ttc. Ek weet dis nie baie lank nie maar ek het soos baie vrouens altyd gedink ek sal dadelik swanger raak!  Ek weet nie of ek op die regte plek post nie maar here goes... Ek wil graag weet of dit probleme kan veroorsaak dat my siklus so 34 dae is, dit was altyd die "normale" 28-29 dae. Maar die laaste 2 maande was dit 34 dae. Kan mens swanger raak met so lang siklus? Ek sal enige raad of advies by waardeer :-)

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240942 by Twinkle
Dankie Zarah so n mooi stukkie om te lees ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240941 by Bytjie
Zarah, dankie en ja. My telling was op 07 Aug 1960. Dr sê ek het nie skraap nodig nie want dit was nog baie vroeg.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240940 by Zarah
Ek glo in die son, selfs al skyn dit nie.

Ek glo in liefde, selfs al is ek alleen.

Ek glo in God, selfs wanneer Hy stil is.

Ons almal is menslik, en almal kry seer. Ons het almal ons lesse om uit die lewe te leer.
Ons almal wil graag vergifnis hê, Maar dis soms so moeilik net om jammer te sê.
Ons almal het stories, van trane en spyt, Ons almal het verhale van liefde en verwyt.
Niemand is perfek nie, en nie almal is mooi nie, Maar onthou, die lekkerste appels is nie altyd rooi nie.

Vergewe en vergeet, is soos bitter en soet. Die soet laat jou hart klop en die bitter vergiftig jou bloed.
Om kwaad te bly maak niemand dood behalwe jou nie. Dis nie die moeite werd om dinge teen mense te hou nie.
Leer om te lewe en ander te laat leef, Leer om na die goeie in die lewe te streef.
Daar’s net een van jou, en net een kort kans, Om op die ritme van jou geluk, in die lewe te dans.

Verlos jouself en begin diep binne rond delf. Maak stupid grappies en lag hardop vir jouself.
Daar’s beter dinge as rykdom en geld, Al bly jy in ‘n tent iewers in die veld.
Dis jou eie keuse maak of breek, Kyk bietjie wat jy in jou binneste wegsteek.
Tel op jou kop, hou jou trane vir ‘n ander dag, Dink terug aan goeie tye, en mis dit vir ‘n slag.

Dink aan al die dinge wat jy al behaal het, En buitendien is dit God wat jou lewe bepaal het.
Voel die verligting van vergifnis in jou are, Voel die speling van gevoel oor jou hart se snare
Lewe en laat leef, die res kan maar staak, Want dis meer as asem haal, wat in jou lewe saak maak…
‘n Mens lewe nie van brood en water alleen nie, En God het jou nie verniet aan die wêreld geleen nie!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240939 by Twinkle
NaomiB - baie groot vet drukkie vir jou!!! Sterkte liewe mens!!!

Hoekom nou hartseer nuus -!!! Ons moet bly GLO / HOOP / VERTROU!!!

*hug* *hug*

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240938 by Zarah
Naomi, ek is so jammer. Is dit n defnitiewe miskraam? :cry: :heart:
Ai, my moed sit nou binne my skoene...

zettie, geluk met die follies.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240937 by zettie
Ai naomi groot vet druk vir jou :heart: :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account