× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240927 by Zarah
Veels geluk met jou verjaarsdag Lalie!! :woohoo:

En jy was baie stout! Saterdag was te vroeg! Het jy weer vanoggend getoets? Daai naarheid noem n mens morning sickness. :rock:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240925 by Lalie12
More Girls!

Sterkte aan amal wat gaan SCAN vandag! Kom update asb sodra julle klaar is!

Ek is vandag 7dpt... En voel goor. Ek moes iets ge-eet het die naweek, want ek sit al letterlik van 3uur langs die toilet... Gooi net water op. :cry: En bonop was ek stupid gewees, en het Saterdag gaan pieps en dit was Negatief... :cry: Ek HOOP dit was miskien net te vroeg!

Aan al die res! EK dink daardie Kaapse koue is NOU hier!! Want ek vries vannoggend!
Laggoggies, Sterkte met die Meds! Dis alles die moeite werd!!
Zettie! ---> Groei Follies GROOOOEEEI!
Stella - Word gou gesond!!! :heart:

Lalie xxx :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240924 by StellaK
goeie more dames,

hoop julle het 'n wonderlike naweek gehad.

lalie, Amandatjie, hoe gaan dinge by julle?

Lagogies, geluk met die voortgaan met IFV. sterkte met al die meds, hoop regtig nie dat jy te veel newe effekte sal he nie. ek bid ook hard saam dat jy sal BFP kry met die 1e IVF dat jy nie weer hoef te worry oor al die geld nie :heart:

Debs, Naomi, geniet julle afsprake vandag. dink aan julle.
Debs, my afspraak is volgende week woensdag.

Zettie, dis nou goeie nuus. ek hoop so dat jy met die siklus BFP sal kry. mag daai 2 follies baie mooi groei. FXFXFX

Zarah, baie sterkte met die meds. dit darem seker nou amper verby. wanneer gaan jy weer vir 'n scan?

Bella, ek hoop regtig dat jy nie nog te lank hoef te waf vir AF nie.

Bea, hoe gaan dinge by jou?

hallo aan al die ander dames

AFM, ek voel darem al heelwat beter. nog nie heeltemal gesond nie, maar amper daar. verder het ek nie nuus nie

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240923 by Lagogies
Dis goed zettie! Hulle kort net bietjie TLC dan is hulle groot genoeg. Fxfx dat hulle Do groot genoeg is

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240922 by zettie
Goeie more julle. Scan het goed gegaan 2 follies hulle is nog klein maar drem daar een 12mm en een14mm gaan Donderdag oggend weer vir scan.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240921 by Lagogies
Almal wat vandag scan, kom update gou - ons is ook nuuskierig en opgewonde.v julle. Hoop almal se babatjies grori mooi.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240920 by Twinkle
More julle hoop dit gaan goed. En dat jul n BAIE lekker naweek gehad het!


Zettie so bly jou man is nou saam jou ... dit is darem nie lekker as hul nie in is op die ding nie - weet waarvan jy praat. Sterkte laat weet hoe lyk jou follies!!!

Debs en Noami die scan dag het aangebreek - geniet die afspraak vandag en sien uit om te hoor hoe mooi groei die mensies in jul pensies....

Bea het af al gekom?

Amandatjie hoe het gister gegaan?

AFM CD33 en vanogend nog geen AF nie gehoop dit gebeur vandag so hoop maar vir later. Dalk kan iemand se hoe "gewoonlik" hoe lank na ovulasie kom AF weet dit hang seker maar af van mens se siklus maar toe ek by FS was het hy gese hy kan sien ek het ge OV so nou wonder ek ... ai hierdie gawe wat ek gekry het van om te wonder....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account