More almal, hoe gaan dit vandag?
Lalie, baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy 'n baie geseende dag het en mag jy lekker bederf word. Jy's stout om so vroeg te toets, pasop ons gaan vir Hopeful op jou sit. Jammer om te hoor jy's bietjie olik, maar soos Zarah sê: Morning sickness!!!!!!!!
Zettie, baie geluk met die follies en hulle sal baie mooi groei tot Donderdag toe.
Stella, so bly jy voel beter.
Zarah, moenie worry oor die eierstokke nie, als sal mooi verloop.
Debs voorspoed met die scan vanmiddag.
Lagogies so bly jy gaan IVF doen en hier is 'n hele paar dames wat jou sal help.
Amandatjie, werk die TWW al op jou senuwees.
Bell, hoop AF kom gou.
AFM, was vanoggend vir transvaginal ultrasound en dit was inconclusive. Dr sê my want is nog dik maar dis al wat hy kon sien. Toe moes ek gaan vir bloed, wag nou gou vir uitslae.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP