× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240892 by Zarah
Terwyl ek gou my koppie sop afsluk... se ek...dankie zettie! Ek was vroeer in Tygervallei maar ry sommer weer daar om na werk.
As ek nie kan sushi en wyn nie, sal ek red velvet!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240891 by zettie
Zarha daai koffie winkel in tygervally oorkant the Body Shop en die een oorkant Wimpy het gewoonlik red velvet cupcakes :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago - 13 years 1 month ago #240890 by Zarah
zettie, ek is so bly hy het terug gekom na jou toe. Nou moet jy rustig wees die naweek.

Stella, ek hoop jy word gou beter. Ten minste is dit naweek en jy kan rus.

Bell@, sterkte met die ge-wag. Miskien kry jy nog n surprise BFP! EK is sommer jaloers oor jou gewig wat so mooi is.

Julle! Ek is vreeterig! Weet nie of dit die medikasie of die weer is nie. Ek het al my pap, n muffin en n wimpy meal geeet! En ek is vasbeslote om vir my iewers n red velvet cupcake op te spoor oppad huis toe! Kan iemand in my omgewing dalk help met waar ek 1 kan kry? :evil:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240887 by Debs
Julle ek sukkel mt my internet :( nou kan ek ooki eers lank tik ni!!

Lagogies ek wou vir jou se ek is soooooo jammer :(((((

En stella jy mag Panado Medisip drink!! Ekt 2x nou al as verkoue so wil wil begin net acc200 en panado gedrink en eks gefox!!

Sterkte vir almal hier is biki baie sadness d week :( hoop dis n beter naweek vir almal!!

Naomi en zettis dis darem amper maandag dan kan ons gaan scan! En en en hopelik voel ons sommer baie beter daarna!!! Xxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240886 by Twinkle
StellaK sterkte met die verkoue... probeer soveel moontlik rus die naweek - daai tyd nogals vir my gehelp met die verkoue...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240885 by StellaK
Goeie more dames,

Naomi, hoe voel jy vandag?
die verkoue is aaklig terwyl daar nie juis medisyne is wat mens kan drink nie.
al wat ek kon kry was 'n neus sproei (en ek haat dit soos pes)

Lagogies, groot drukkie vir jou vriendin. en baie sterkte met daardie besluit. dit sal dalk goed wees as jy mooi oor dit als met die FS praat

Zettie, ek glo dat als reg is by jou. nou kyky ons net uit vir jou BFP

Amandatjie, bly als het goed gegaan. sterkte vir die 2ww.

hallo aal al die ander dames
hoop julle het 'n heerlike Vrydag
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240883 by Twinkle
Zettie bly om dit te hoor ... glo en vertrou dat alles goed sal gaan van hier af!!! xxx

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account