Hi julle,
Lalie, ek sal al more begin pieps het
AFM, skuus vir die

wat nou gaan volg: ek het weer laat gistermiddag begin bloei - bloedrooi bloed en daar het 'n hele paar groot klonte ook afgekom. Ek het nie krampe of pyn gehad nie. Dit het so vir 4 ure aangehou en toe was daar ligte bloed as ek afgevee het (het seker 5 keer gepieps vannag). Vanoggend is alles heeltemal skoon. Het nou met dr gepraat, hy sê daar's nou niks wat ons kan doen nie, dis bietjie vroeg vir sonar en om nou beta te toets en dan weer Saterdag is onnodig. So ons sal maar geduldig wag vir die sonar Maandag. Gelukkig is die afspraak vroegoggend.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP