× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240846 by Lalie12
{Middag AMAL!}

Zarah, hoop jy voel GOU-GOU beter!
Ek het nie soos Hopeful of Bea 'n Skedule, Skedule gehad nie.. Maar dit is wat ek wel kan onthou van my 1st IVB siklus:

19-07 Dag 20 - Begin met Lucrin 1x 20ml {Doen dit vir 12 dae}
31-07 - Bloed Trek
31-07 Begin met Gonal F 3x 75ml per aand + 1x 20ml Lucrin {Doen dit vir 5 dae}
05-07 Spuit Lucrin & 2x Gonal F
06-07 Scan - 19 Follies 14-15mm
06-07 Trigger met Ovidress & Lucrin
07-07 Laaaaaaste do&*^Lucrin
08-08 Aand voor Retrival - SPUIT Niks!!!
09-08 Retrival dag
> 14x Eiertjies
12-08 1x Eiertjie Het survived Blast Transfer op 'n 5dag Transfer..

Vandag al op 3dpt5dt
> En die (.)(.) is SEER!!! Verder net 'n effe van 'n snot neusie, En absoluut verder is ek 'n lente briesie!
Maandag is dit my Verjaarsdag!En ek gaan die Glas wyn 'n Skip gee! Tot en met Donderdag!!! { Ek wil sooo graag al pieps, maar ek dink dit is te VROEG....}

Lagogies --- Jammer oor die BFN :cry: :cry: :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago - 13 years 1 month ago #240844 by Bea
Lagogies, baie jammer om te hoor - baie sterkte en hoop jy kry gou 'n nuwe PVA.

Andie, bly om te hoor jy kry nie newe-effekte - hoop daai follies groei mooi!

Zarah, ai tog, hoop die pyn raak gou beter - grrrr. Ek het nie noukeurig boek gehou van my medikasie tydens IVF nie (het Menopur en Femara gebruik), maar dit is hoe my skedule gelyk het:

CD3 scan en begin spuite
CD8 scan om te kyk hoeveel follies daar is - by my was daar ses regs en niks links
CD 11 scan om te sien hoe follies groei (hier het ek toe skielik net vier regs en hulle is te klein vir CD11, maar het toe darem twee groottes links - kry toe ekstra spuite om die vier kleines groot te maak).
CD 13 - scan om te sien hoe lyk follies nou - ekstra spuite het nie gehelp nie - vier is onveranderd; te klein. Besluit om voort te gaan met IVF al is daar net twee groot follies
CD 15 - egg retrieval - slegs een eiertjie gekry. Teen die middag het eiertjie matureer en ICSI word gedoen.
CD 16 - eiertjie het bevrug - embrio moet al volgende dag ingeplant word 2 dae na egg retrieval omdat daar net een is
CD 17 - plant embrio terug - dit was vir my nogal 'n amazing ervaring in die teater saam met my man al het ons later 'n BFN gekry.
10 dae na terugplanting 'n bloedtoets (al was dit 'n 2 dae na egg retrieval teruplanting).

Sterkte Zarah, probeer om dit te geniet!

Hallo Zettie, Bell, Stella, Naomi en almal wat nog nie vanoggend gepost het nie.

Dit reen iets verskriklik in die Kaap - ek het 2 ure op die N2 spandeer!!!! Lekker dag almal

AFM: Wag nog vir AF volgende week - wil so graag begin met IVF #2

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240834 by Andie
More julle!

Zarah jammer om te hoor jy is in soveel pyn nog.

Naomi, nog net 4 slaapies......... ;)

Lagogies, jammer om te hoor van die BFN. Drukkie vir jou.

Hallo aan almal!!

Niks nuus my kant nie. Fertomid behandel my goed. Niks newe effekte nie, behalwe ek slaap nie.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240832 by Zarah
More dames

Lagogies, ek is so jammer. Sal jy nog n KI doen?

My lae rug voel of dit wil afbreek! Ek is op CD4 en AF sal seker later vandag begin afneem. Maar op die oomblik kry ek vreemde krampe. Rug en blaas. Kom in sulke vlae... eina!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240830 by StellaK
Goeie more almal,

Lagogies, groot drukkie vir jou :heart: :heart:
sterkte daar vriendin

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240829 by Bytjie
More almal, dis sommer mislike weer hier by ons.

Lagogies, so jammer om te hoor :heart: . Hoop jy wag nie te lank op AF nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240828 by Lagogies
Zettie ek het laat bloed trek.

Na Des se swangerskap en miskraam koop ek nie stokkies nie. My hcg was baie laag en wou nie optel nie.

Sal maar wag vir AF en hoor wat pva is

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account