Jammer, eks heel excited!
Toe ek daar instap, heel gestress oor AF, staan daar die mooiste man wat ek in my lewe gesien het by my Dr. Ek skrik my toe asvaal want dit is mos n studie hospitaal en ek dink toe die mooi man gaan by wees vir die scan.
Ek wou dood! Hulle het toe net n geval bespreek en genadiglik is hy daar uit.
Die meds was R3000 en as als goed verloop, betaal ek nog n R3000 vir die eiertjies se retrieval en terugplaas.
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.