× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240804 by Zarah
Update:
Sist is weg! :woohoo: Dr kon wel sien dat dit lyk of eierstokke weer vasplak teen baar agv die endo maar hy se dit het nie impak op IVF nie. Mag dalk net biekie moeiliker wees om eiers uit te haal.
SO... ek begin vandag stim! Ek moet vir 8 dae 100mg Clomid drink. 15, 17 en 19de spuit ek Menopur. Dan gaan ek weer vir scan 20ste om te kyk hoe dit lyk.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240802 by Twinkle
Dink nie die HOOP gaan ooit weg nie ...

Ek was op CD 19 by die FS toe kon hy sien ek het ovuleer en daar was 'n sakkie - weet nog nie so lekker wat die "sakkie" beteken het nie of dit maar normaal is om te sien ek het geovuleer nie ?

Suster het ook voorgestel ek drink in die aande die Fertomid

Weet regtig nie hoe ek sou cope sonder julle girls nie ... van ek deel is van julle groep voel dinge net vir my makliker... Julle is great - Dankie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240800 by zettie
More julle

Bell@ almal het nie newe effekte nie ek drink al 150 mg Fertomid en het geen newe effekte op dit nie het wel nou hotflushes in die nag maar dit is die Fostimon wat ek spuit ook.

Zarha sterkte hoop daai sist is weg.

Amandajie sterkte vir more

StellaK jy kan panado Medisip drink vir verkoue.


Hallo al die ander.

AFM. Vanoggend laaste Fostimon gespuit die spotting steeds hier maar baie lig het Suster Mans geemail sy se ek hoef nie tebekommer nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240799 by Bytjie
Bell, jammer om van jou deurmekaar siklusse te hoor. 'n Mens kan mos altyd hoop, maar ek verstaan ook hoekom jy bang is vir 'n negatiewe uitslag. En moenie worry oor die Fertomid nie, dit behandel vir almal anders - ek was 'n mean machine en dan het ek hot flushes in die aande gekry. Hoop nie jou newe effekte is te erg nie. Ek is ook glad nie 'n winter mens nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240798 by Twinkle
Julle so graag as wat ek sal wil POAS gaan ek maar nie die laaste paar maande was erg deur mekaar kortste was 26 dae , 32, 33, 44 en het al 65 ook gedraai daai BFN maak my te negatief so ek gaan maar nog bietjie wag vir af ... Dit PVA van hier is dan mos die Fertomid - ai as ek julle post lees sien ek nogals nie uit na dit nie veral die newe effekte ...gelukkig net 5 dae sover ek onthou

Bea kom ons hou saam Duime vas vir AF om sommer baie vinnig en vroeer te kom ... dit sal so my dag maak - Dit sal even hierdie weer beter maak ( ek is glad nie n winters mens nie)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240796 by Bea
'skies, ek het uitgelaat:

Amandatjie, baie sterkte vir jou KI more - FX FX
Strikkie, seker nog te vroeg vir die uitslae, maar ek dink so baie aan jou.

Stella, jammer om te hoor jy's siek - hoop jy's gou beter!~

Naomi, voor jy jou oë uitveer is Maandag hier :heart:

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240795 by Bytjie
Ai StellaK, so jammer om te hoor jy's siek. Hoop jy voel gou beter. Ek maak altyd so 'n koppie Stoney in die mircowave warm en dan gooi ek suurlemoensap daarby. My senuwees werk so bietjie vir Maandag se scan, maar ek hoop en vertrou dat als ok sal wees en dat dit so sal bly, ek is meer excited as bang. Jou twee weke sal gou verby vlieg.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account