× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240794 by StellaK
Goeie more dames,

Lagogies, FXFXFXFX vir jou BFP.

Strikkie, groot drukkie vir jou vriendin :heart:

Lalie, hoop jy voel al beter vandag..?

Bella, Bea, hoop regtig dat jule AF sommer baie vinnig sal kom. dis aaklig om so te sit en wag.

Zarah, ek hoop so hard dat jy baie goeie nuus sal kry met jou scan.

Andie, baie sterkte daar.

Amandatjie, dink aan jou, en ek glo als sal baie goed gaan more.

AFM, Ek is hond siek vanaf gister. :headbang: en ek mag nie die medisyne drink wat sal werk nie. so ek is maar op rooibos tee met heuning en suurlemoen.
ek is ook nog gladnie naar ni. gaan oor 2 weke dr toe vir 1e sonar, ek tel letterlik die daggies af.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago - 13 years 1 month ago #240793 by Bea
LOL Zarah, seker die fs het al ALLES gesien. Hoe het dit gegaan?! Ek hou alles gekruis!!

Andie, jammer dat jy nie slaap nie, maar die Fertomid is amper verby - sterkte - hoop jy kom deur die dag. Love jou positive thinking! x

Lagogies, het jy toe getoets? FX FX FX

Debs hoe gaan dit nou? Jou stresvlakke al minder?

Bell, ek hoop jou AF kom gou - dis nou as daar nie 'n BFP vir jou wag nie!! Jy is in goeie hande by VP. Ja die scans is gewoonlik tussen 7-9 - het my altyd goed gepas wat dan kon ek voor werk gaan. Met KI hoef jy nie oor 'n naweek te gaan nie, maar met IVF wel omdat die meds op 'n dag tot dag basis aangepas word. Sterkte!

Naomi, kan nie glo jy gaan al Maandag vir jou scan nie - die tyd vlieg! Hoop jy kan slaap tot dan - geniet dit!!

Zettie, hoe gaan dit nou met die spotting etc - het dit al gestop?

Anthea, geniet die naweek weg.

Stella hoekom is jy so stil? Hoe voel jy nou? Hoop die tyd vlieg ook tot jou eerste sonar!

Hopeful, hoe gaan dit? Het die nuus van die tweeling al ingesink? Wanneer is jou due date? Sterkte xxx

Lalie, hoe gaan dit met die 2ww? Probeer positief bly - dit vat regtig net een embrio :-)

AFM Verwag AF volgende Donderdag op CD30 - ek hoop dit kom al vroer, dalk al CD28. Ek het vandag begin hoofpyn kry, gewoonlik is dit 'n teken, ek hoop regtig so - hierdie gewag beproef regtig mens se geduld.

Lekker dag almal!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240792 by Bytjie
Bell, jy en Lagogies kan sommer altwee vandag POAS!!!!!

Andie, nee man, jy moet saam chant: POAS!!! POAS!!! POAS!!! POAS!!! en jy moet hard skree want ons moet nou vir Bell ook oortuig. Daai spuit is regtig nie seer nie, ek voel meer die prik op my vinger wanneer hulle my suiker toets as wat ek daai ou dun naaldtjie gevoel het.

Zarah, moenie worry oor die 'morsigheid' nie, dus alles deel van jou dokters daagliks doen. Bid net dat daai verdompde sist weg is. En kom update gou asb.

Strikkie, dink so baie aan jou. Wanneer kry jy jou uitslae.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240790 by Andie
More more!!

Bell@, hoop jy hoef nie meer lank te wag vir AF nie

Zarah, good luck!! En onthou, tropiese eiland........

Lagoggies, wanneer het die DOKTER gesê is jy VERONDERSTEL om te toets? Ek moet ook altyd die voice of reason wees as Naomi en Zarah eers op 'n POAS mission is... :silly: :P

Naomi, Zettie, Debs, ek kannie wag vir Maandag om julle scan uitslae te hoor nie. Julle is seker so excited? Sjoe, veral Naomi en Zettie?

Amandatjie, sterkte met die spuit. My maag trek sommer al klaar op 'n knop as ek net daaraan dink. Ek haat 'n inspuiting. Volgende week is my beurt.

Lalie, hoe voel jy vandag?

Bea, wanneer verwag jy AF het jy gesê?

Wie het ek nou gemis? Sorry, maar halloooooo!!!

Wel ek dink ek het my Fertomid side effect gekry.... Ek slaap nie :angry: Maar andersins het ek niks nuus die kant nie.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240789 by Debs
Zarah!! Sterkte!!!

Lagogies -eks vrek nuuskierig vir jou ek hoop en bid jy kry more goeie nuus!!!

Anthea -cool!!! Kuiertjie sal awesome wees!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240788 by Twinkle
More julle hoop dit gaan goed

Zarah STERKTE ...

Lagogie ... hoop vir n BFP vir jou ...

Bea wanneer verwag jy af?

AFM ek is op CD28 en wag nog vir AF (.)(.) nogals gevoelig gewees so hopenlik nie meer lank wag nie

Sal later bietjie meer personals doen het nou als gelees...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240786 by Antz08
Dankie NoamiB :heart:

Hoe lekker lag ek nou vir die POAS comment :laugh: :laugh: Lagogies - ek sal NoamiB ook uit help - POAS! POAS! POAS!

Me: 33
DH: 34
Married: September 2009 - 5 glorious years with my best friend!

First Darling Daughter: July 2010
Second Darling Daughter: January 2013

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account