× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 8 months ago #254168 by Twinkle
Baie geluk swartkat.... kom sluit aan by die gesels saam op die pad na swangerskap baie van ons het lank die tcc padjie gestap ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254163 by tanzie
:heart: Dieswartkat~i literally just got tears of happiness in my eyes for you!!
Congrats!!that is wonderful news,may you have an amazing,healthy pregnancy!
Our 1st bfp for 2015 and I know there will be many more too come!

If it wasn't for all of you I would have given up along time ago!!!

Enjoy every moment of this experince!
God is good all the time...

Xxxxxxxxxx

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254162 by Meisiekind
WOW Swartkat! Dis wonderlike nuus!! :woohoo: Eerste BFP vir die groep vir 2015. :)

Ek wens jou 'n baie voorspoedige en geseënde swangerskap toe. So bly dat jou paadjie van redelike korte duur was. Ek is seker die realiteit sal nog insink. :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254161 by DieSwartKat
Hallo julle,

Ek is baie trots op myself, ek het nie soos verlede maand ingegee en aanhoudend vroeg getoets nie. My AF was vandag due, ek het vandag eers my preggie toets gaan koop om more te doen. Toe begewe my moed my, en ek doen die toets na middagete.

Julle, vandag is so groot dag, my toets is BFP!!! :woohoo: ek weet eintlik nie wat om met myself te maak nie, was vir die grootste deel van die laaste paar uur net bewerig, asof ek te veel koffie gedrink het. Ek is net oorweldig met die wete dat ons nog 'n engeltjie gaan kry, die Heer se genade is so groot!

Dankie aan julle elkeen wat sedert September saam met my obsessief geraak het, saam ge-symptom spot het, en sommer net saam gesels het. Dis snaaks dat mens 'n band kan vorm met 'n groepie mense wie se name jy nie eers ken nie. Ek gaan nog so rukkie op hierdie gesprek rondhang, ek wag vir nog goeie nuus!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254099 by tanzie
Evening everyone,

I think the sperm count is definately in order as we can't find any fault with me and my functioning etc,however the gyni did mention that we have fallen pregnant before so he doesn't think dh sperm is low but it could be possible..also the tubes could be blocked due to an infection I might have had and not know about but as of now he can't see any disformaties with my womb,no cysts on my ovaries,cervix is beautiful and vagina(tmi)haha thought it was quiete amusing how my gyni was infising about that one,also ovulation perfect,so as medical aids don't cover fertility we need dh to test his sperm first as its much cheaper (R250) if all is well then gyni will manipulate the medical aid so that I can go in for a scope and check my tubes as its either the sperm or my tubes~or I'm totally miscalculating my cycles and missing the ov day...

My nephew however wants nothing to do with my at all=(

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254030 by AnzelMama12
Hallo almal

Lekker om te sien dat almal nog met ons is en veilig deur die fees seisoen gegaan het. Mag 2015 'n vrugbare jaar vir almal wees!

Ek't gou 'n update... Weet nie regtig wat om daarvan te maak nie. Wat dink julle?

Die 12de Desember 2014 het my periode begin en vanuit die staanspoor was dit anders. Ek't gedog ek gaan dood van die pyn - Amper duiselig geword daarvan. 'n Dag later is als verby (Vreemd dat dit net so kort was). Ek en manlief het op vakansie gegaan na my ma'le in PE, en het dus nie aktief "probeer" swanger word nie. Ons het wel twee keer geBD net so voor die ovulasie vir die maand.

Die eerste keer was ek super nat (Sorry, TMI!!) - Dit het skoon 'n suig geluid gemaak, wat ons altwee baie hard laat lag het. Die tweede keer kan ek nie so lekker onthou nie. Dit was om en by twee dae voor "ovulasie". Gedurende hierdie tyd het ek verskriklike seer borste gehad - Dit was geswel en seer, veral as ek in die aande my bra uittrek en moet gaan slaap. As ek op my sy wil lê, moet ek die girls eers vashou en gaan lê, voor ek hulle laat gaan. Ek het ook vreeslik sooibrand gehad gedurende hierdie tyd.

Ek was oortuig dat ek swanger was - al die simptome was daar. Toe ek die Maandag na ovulasie by die huis kom en toets, was dit negatief. In retrospect was dit dalk hopeloos te vroeg om te toets. Ek het maar aangeneem dis negatief en aangegaan. EK't begin gesonder eet en suiker en stysel sny en baie water drink.

Maandag wat nou verby is, het ek iets vreemd oorgekom. My periode is due hierdie Vrydag, so toe die ding Maandag gebeur, toe kon ek dit nie verstaan nie. Maandag oggend toe ek gaan pp (sorry, weer tmi!!) het ek 'n bruin mucus blob ding in die toiletpapier gehad. Dit het my gefreak. My siklus redelik regular die laaste ruk - Tussen 27 en 28 dae, so dat die blob 'n week te vroeg verskyn het, was nie vir my lekker nie. Dit was ook net eenkeer dat ek die blob gesien het.

Gisteroggend toe ek pp, toe het ek rooi/pienk/bruin op toiletpapier (Weer tmi, sorry!). Ek't toe gedog dis my periode (steeds vier dae te vroeg), maar die vloei was bitterlik lig en dun (as julle weet wat ek bedoel). Die vloei was nie eers genoeg om een doekie die hele dag vol te maak nie. En vanoggend toe ek opstaan, is dit weg. SO nou is daar niks vloei nie.

Wat maak ek daarvan?? Wat dink julle?

Die enigste ander simptome wat ek het, is vol borste, sooibrand, effense naarheid en heeltyd honger. Ek is ook baie moeg. Dit sooibrand, naarheid en honger wees, kan wees agv vd nuwe dieet wat ek volg, selfde met die moegheid. En die vol borste dalk net PMS??

My vriendin het iets genoem van implantation bleeding wat 'n week tot 'n paar dae voor jou periode verskyn, maar blykbaar gebeur dit nie met almal nie. So ek weet nie...

Help!?!?!?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254029 by Twinkle
Hello julle ... n BAIE geseende en Voorspoedige 2015 vir elke een van julle mag ditn baie vrugbare jaar wees...

Tanzie baie goeie idee dat ML gaan vir SA ...

Wil sommer net met julle deel en weer hoop gee so op die nuwe jaar ek was waar julle nou is presies n jaar teru....

ek het maand in en maand uit net soos julle gehoop gebid en als dop gehou was lank op natuurlike meds en toe by FS op Fertomid het geov lekker laat CD 19 / 20 wat dmv sonar en bloed bevestig is. FS het omtrent presies n jaar terug gevra wat ons vlg wil doen my en ML se besluit was om NIE verder te gaan nie KI en IVF was glad nie n opsie nie... FS het toe ook gese dat hy dink ook nie KI gaan werk nie aangesien ons weet ek OV ML se tellings ens is uitstekend ( FS se vermoede was dat my buise nie "in lyn was nie) dus het ons alles gestaak net nie BD nie ;-) . So het ek daarna maand na maand probeer om die week van OV te BD en het ek dit maar streng dop gehou vir paar maande (sonder enige toetsies so was op gevoel) - op die end het ek net besluit hoekom dit put my emosioneel uit gee hoop en en en. die volgende besluit was maak vrede wat ek met n seer hart gedoen het en so het ons OKT ons BFP gekry. Desember met my 12 weke ondersoek het die sonoloog natuurlik al die nodige vrae gevra en ook gese hulle sien al hoe meer dat indien die Fertomid ens gestop word daar vinniger n BFP kom as op die behandeling self aangesien mens meer ontspanne is ens....

My wens is natuurlik n baie vrugbare jaar vir elke een van julle, ek glo steeds dat elke dame wat die begeerte het vir n kindjie deur die hele swangerskap moet gaan dit is so n spesiale tyd. Ek volg julle steeds en Bid dat elke een binne kort haar BFP sal kry

xxx

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account