× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 11 months ago #253714 by Meisiekind
Fairymommy, jammer om te hoor oor AF en dat jy nog so lank moet wag tot jy weer kan probeer. Ek weet nie of ek dit sou kon hanteer as my man so baie weg was nie. :heart:

Fairychild en HoopVirDieBeste, jammer vir julle ook. :(

Swartkat, het jy dalk oorweeg dat die krampe 2cm onder jou naeltjie dalk eerder 'n indikasie is van 'n effense spastiese kolon? Ek kry dit al jare en het agtergekom dis veral wanneer estrogeen of progestroon vlakke op hul hoogste is. Dan is daar ook die spannings faktor. Wanneer ek in 2ww is, is dit erger want ek stres heeltyd oor die toetsery, maar wanneer ek weet dat ek nie 'n kans staan nie en weet AF gaan kom, dan is die pyn minder. Soms pyn dit tot in my rug en kan ek nie lank regop staan nie, maar ander kere is dit pyn op presies die plek wat jy beskryf of effens na die linker kant van my lyf.

Mens is so geneig om alles wat gebeur toe te skryf aan moontlike swangerskap of newe effekte van die meds, omdat mens daarop fokus. As dieselfde dinge gebeur in 'n tyd wat jy nie ttc nie, sal jy dink die oorsaak is iets anders.

Op daardie selfde punt, Tanzie, jou duisligheid kan wees agv hormoon skommelinge (goed of sleg), of dit kan 'n hele ander oorsaak hê. Daar is so baie goed wat dit kan veroorsaak. Probeer tog om jouself nie so op te werk en iets in alles te probeer lees nie, want jy gaan jouself mal maak. Om hierdie pad te stap en nie jouself tot insantity te dryf nie, moet jy by 'n punt kom waar jy vir jouself sê "what will be, will be". Niks wat jy doen kan die outcome van die 2ww verander nie, maar jy kan jou lewenskwaliteit gedurende 2ww baie verbeter deur nie soveel druk op jouself te sit nie.

Vir almal wat nog wag om te toets of vir AF om te kom, sterkte! As daar BFPs is dan juig ons almal en as dit nie so uitwerk nie, dan huil ons 'n paar trane en beweeg aan na die volgende siklus. Iewers gaan elkeen van ons sukses hê, ons moet net geduldig wees! :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253712 by tanzie
boobies begin nou erg eina raak :sick: :sick:

guess af is on the way earlier than expected :cry:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253698 by tanzie
:woohoo: :woohoo: wow dis great nuus!!!

whooohhhhhoooo ekt n gevoel ons gaan n BFP sien!!!!

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253697 by DieSwartKat
Ek voel fine, was seker elke 90min vandag by die toilet om die gaan "piepie", eintlik wil ek net gaan kyk of daar tekens van AF is. Niks sover :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253696 by tanzie
dieswartkat-gladi maag virus nie,ek is al een wat so voel :cry: en magie is heel okay...net die af krampe wat erg raak nou...

hoe voel jy? :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253694 by DieSwartKat
Tanzie, shame, voel jy al beter?

ek weet daar is 'n vieslike maagvirus in die lug, naarheid, diaree, duiseligheid, hoofpyn en lyfseer. Dalk het jy dit?

Die AF-krampe is moeilik om te sê, dit kan moontlik implantation krampe wees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253672 by tanzie
julle my maag is eina weird af krampe en my rug is eina...voel sos af :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: dis nog te vroeg vir af om te kom,wat gaan aan??help asb

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account