× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 9 months ago #253792 by Fairymommy
Hi almal
Jammer vir die Stilte ( maar bietjie SAD met manlief weg )
rerig gedink Dec is ons maand
Dieswartkat so jammer oor AF wat opgedaag het :(

ek gaan maar vroeg Jan Gynie toe om volgende stappe te bespreek ..
weet nie wat gaan met my AF aan nie het net 3 dae gebloei in plaas van 5 dae en was ook baie minder as gewoonlik ( soory TMI :blush: )

Geniet die vakansie dag en res van die week

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253789 by DieSwartKat
BFN vir my. AF het toe laat Vrydagaand begin. Ek het 0% krampe of simptome voor die die tyd gehad, so dit was noggal 'n skok toe ek gaan piepie en besef AF het begin. Ek het saterdag baie sleg gevoel, AF het verskriklik vinnig en sterk begin, dit het my ontsettend sleg en pap laat voel. My ma het my dogtertjie vanaf middagete tot 4pm gevat omdat ek net gevoel het asof ek nie kan cope nie, dis seker die 2de of 3de keer sedert haar geboorte wat ek so swak gevoel het dat ek vir 2 ure moes gaan slaap. Ek was ook meer ontsteld oor die bfn as wat ek gedink het ek gaan wees, dis stupid om so opgewerk te raak, maar as mens sleg voel is dit mos maklik om ook bietjie depro te raak.

Ek was vandag by 'n vinnige catch-up met my gynae, nie 'n ondersoek maar meer van 'n bespreking rondom my medisyne en so aan. Shame, sy is 'n sweetie en ek het sommer beter gevoel nadat ek daar weg is. Die goeie nuus is dat vandag reeds weer cd4 vir my is, so volgende week probeer ons maar weer!

Tanzie, die druk is nou op jou om te perform en vir ons 'n bfp te gee! Bly positief, wanneer gaan jy 'n swangerskap toets doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253771 by tanzie
Dieswartkat,enige nuss oor af?dink so aan jou!

As for me,I checked my ovulation calender app that I have installed on my phone because my cycles are range between 26 and 28 days I'm having my doubts now about a BFP if its a 26 day cycle like last month then today I should have started and nothing if 27 days then tuesday and if 28 then thursday according to my phones app?so now I'm a bit down....
Cm is very white and a lot,sorry tmi and I have incredibly heartburn and been vommiting I think fertomid plays a big role in this,but maybe these af type of pains could actually be the uterus stretching??not sure,I'm trying to stay positive and hopeful...


Hope there's good news your side...

Xxx

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253745 by DieSwartKat
Hi Tanzie,

Sjoe, ek het gedink mens behoort al teen die tyd wat jy AF mis al genoeg HcG in jou urine te he. Toe ek jou post lees het ek gaan google, en dit lyk my daar is 'n groot "range" normale lesings vir HcG (gemeet vanaf LMP -Last menstrual period). Op 4 weke LMP kan jou HcG vlak enige iets van 5 -426mIU/ml wees, op 5 weke enige iets van 18-7340 mIU/ml en op 6 weke enige iets van 1080-56500 miU/ml.

'n Sensitiewe swangerskaptoets (soos ClearBlue) meet sensitiwiteit vanaf 25miU, en die goedkoper Clicks en Dischem toetse eers vanaf 50mIU/75mIU. So, dit beteken dat dit 100% moontlik is vir 'n vrou om eers op 6 weke na LMP 'n positiewe urine toets te kry. Ek is Maandag eers by 5 weke sedert LMP.

Bloedtoetse wel vroeer akkuraat. Ek dink as daar teen Maandag steeds geen AF is nie, sal ek dalk vir 'n bloedtoets gaan.

Ek het niks van daai seer boobs nie, Tanzie. Ek dink definitief iets is aan die broei by jou. Ek onthou die seer borste met my eerste swangerskap baie goed. Dit was vrek seer, gevoel asof my bra my baie druk.

Terloops, ek maak ook vandag halfdag klaar by die werk, tot die 5de. Ek sal nie so gereeld op die forum wees nie, maar sal via my Ipad elke 2 dae of so kom updates doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253731 by tanzie
Die swart kat,my toetse negative gewys tot en met 7 weke toe ek swanger was,so dalk is daar hoop,ekt net anders gevoel het net geweet iets is ani gang..

Update vir my,well ekt gese geen syptom spotting nie so ja,ek piepie well baie wat snaaks is en boobies is lekker groot en eina maar okay,gaan wag en kyk dit kan dalk fertomid wees...

Dink aan jou vriendin,een vani dae het ons ook ons BFP...binnekort het net n gevoel!

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253730 by DieSwartKat
Nogsteeds geen update hier nie. AF is nou 2/3 dae laat, vanoggend se Clear Blue toets was BFN.

Ek het heelwat opgelees omtrent Fertomid, dit veroosaak 'n verlengde siklus in baie vroue, wat ek aanneem die geval met my is. AF behoort seker binne die volgende paar dae te begin, ek is redelik seker dat daar teen hierdie tyd al genoeg HcG in my urine sou wees vir 'n toets om akkuraat te wees. Daar is dus nie HcG nie, so ek maak nou maar vrede met my BFN vir hierdie maand.

Urgh, wens nou AF wil begin sodat ek die nuwe siklus kan begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253719 by tanzie
Meisiekind~thank you,I needed those words to calm down,I think we read to much into everything either being hopeful or thinking the worst and it makes things so much more stressful and the wait longer...

I have decided to wait it out till tuesday and see what happens,like you said what will be will be..I hope and pray for the best and I also know its all in Gods time not my time...

Thank you for everyones support,you girls brighten my day some days...

On a high note I go on leave in a day!so looking forward to a months relaxing..

Off to bed with DH now,time to focus on me and him as well,our little miracle will come I know it...

Dieswartkat,enige nuus?ek hoop af het nogi verskyning gemaak nie,whoooohoo hou duim vas suster,een vani dae het ons almal BFP op die blad!!


Xxx

Sweet dreams almal
En baie baby dust!!

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account