× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 8 months ago #254028 by Meisiekind
Môre dames en 'n baie voorspoedige nuwe jaar vir julle almal!

Ek is seker die jaar gaan groot dinge inhou. :)

Wou nou nie die jaar begin met slegte nuus nie, maar ongelukkig het AF vanoggend opgedaag. :( Dis 'n dag later as verwag, so gee mens onnodige vals hoop dat dit 'n goeie teken is. Ek het so gehoop dat hierdie keer dié een was. Het nou my afspraak by FS gemaak vir volgende week sodat ons met 'n nuwe plan van aksie kan opkom. Sal heel moontlik wil kyk of my buise nog oop is ens. Kan nie help om te dink dat IUI 'n opsie gaan word nie, maar kom ons kyk maar wat hy sê.

Tanzie, ek net net vanoggend gelees dat male factor baie meer algemeen is as wat mens dink, so dis 'n goeie idee om ML te laat toets.

Swartkat, ek hoop jou fantastiese siklus eindig in nog meer fantastiese nuus! :) Hou ons op hoogte.

Fairymommy, klink tog of jy moet hoor hoekom jou siklusse so verskil in lengte. Hoop jou gynae het 'n goeie plan vir jou.

Lekker dag almal!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254021 by Fairymommy
Hi almal Happy new year :silly:

Wel my maand was terrible nadat ek amper week laat was met AF . Het Af weer besluit om 4 dae vroeg te kom. Sal maar kyk wat die maand gebeur.
Sal volgende qeek draai by Gynie maak om te hoor of ons iets anders moet probeer .

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254020 by DieSwartKat
Hallo almal!

Voorspoedige nuwe jaar! Mag 2015 'n "grote" wees vir almal op die forum, nuwe kanse en hope goeie nuus :heart:

Meisiekind, is daar al nuus aan jou kant?

Ek kan nie glo 'n maand is verby nie. Met my laaste post het ek pas my AF gekry. Ek is vandag alweer CD27 van 30. AF is veronderstel om Saterdag te kom, so ek beplan om Sondag te toets mits alles nog belowend lyk.

Ek het 'n fantastiese siklus gehad. Eerstens was my vel pragtig skoon die hele maand, waar dit gewoonlik baie spotty raak rondom OV. Dit sê vir my dat my hormone nou mooi in balans is en die dok se pilletjies help en doen wat dit moet. Ook het ek nie een keer 'n enkele krampie gehad rondom OV of daarna nie, waar ek gewoonlik vir 'n week swaar krampe (en veral rugpyn) het.

Ek en manlief het getrou ons huiswerk gedoen, en ek het nie een keer vir OV getoets nie. So ek hoop maar vir die beste, maar ek kan darem voel dat dinge in die regte rigting begin beweeg. Nou net geduldig bly.

Kan nie wag om julle almal se stories te lees nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254017 by tanzie
Merry christmas and a happy new year everyone..

Sorry been quiet,life is hectic..
Saw gyni yesterday and all is well with me,he wants dh to do a sperm count and if he's sperm is fine he wants me to go in for a scope to see if my tubes aren't blocked as he cannot find anything wrong with me at all,ovulation everything is perfetc,I am current 6dpo and boobies are now starting to pain(usual)and this heat in port elizabeth is just to much right now!

Meisiekind,en en en??ek wag omte hoor hoe die toetsie gegaan het..


Xxx het julle gemiss!

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253873 by Meisiekind
Ja nee, tjoepstil hier. Almal hou te lekker vakansie. :)

'n Baie geseënde Kersfees vir julle almal! Geniet die tyd af en ry veilig, al is dit ook met Jan Tuisbly se karretjie. :P

(Btw, ek's op 2dpo vandag, so toets so om en by die 5de Januarie)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253794 by Fairymommy
Meisiekind ek was net op Glucophage 1500mg. Sal maar hoor by gynie of dit gaan help om ander meds te gebruik. Ek se altyd dinge gebeur met 'n rede... moet 30 kg verloor maar het dit laaste op my lysie gesit omdat ek wil swanger word. Wel 1ste Jan is dit bo-aan my lysie. Lekker slapies almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253793 by Meisiekind
Swartkat, jammer oor AF wat opgedaag het. Wanneer dit laat is kry mens juis so baie hoop vir iets positief, net om weer terleur gestel te word. Ek sal styf duim vashou vir jou vir 'n spesiale Kersgeskenkie volgende week. :heart:

Tanzie, hoe lyk dinge by jou?

Fairymommy, my geheue laat my nou in die steek. Het jy laas siklus enige meds gebruik? En is jy hierdie siklus op meds (maak seker nie sin as jou man nie hier is nie)? My AF is gewoonlik ±5 dae, maar as ek Fertomid op CD3 begin, dan stop AF amper net daar (net 'n bietjie spotting daarna). Dink darem nie dis iets om jou oor te bekommer nie.

Wat my betref, ek's vandag op CD13 en verwag ov teen Sondag se kant. Ek en ML is gereed om ekstra effort in te sit die keer. :blush: Gelukkig is dit ook amper vakansie tyd vir ons, wat dit bietjie makliker maak. Voel bietjie soos déjà vu want laas Desember vakansie was dit my eerste siklus op meds.

Geniet die res van die week julle. Gaan seker maar stillerig hier wees tot na nuwe jaar. Hooplik bring die nuwe jaar vir baie van ons goeie nuus. :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account