× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 11 months ago #253664 by tanzie
i need advise please,was feeling fine and all of a sudden this dizzy feeling is back,i ate cereal,and have had 2 cups of coffee with 4 cookies so i don't think its my sugar or bp....

someone tell me this is normal please?i feel so dizzy i want to throw up :sick: :sick: :cry: :cry: :cry:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago - 11 years 11 months ago #253659 by DieSwartKat
Hallo,

Effense AF-krampe vanoggend, nie te erg nie. Voel meer soos maagkrampe eerder as AF-krampe. Baie effense sensitiwiteit van my boobs. Steeds geen AF.

Ek check nou die toiletpapier met intense scrutiny elke keer as ek gaan pieps, net om te sien of daar dalk 'n rooi spikkel is. Niks sover.

Vandag is regtig 'n baie groot "mental" hekkie vir my, ek voel half dat AF net nie vandag moet kom nie, dan sal alles ok wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253658 by tanzie
Morning everyone...

hoopvirdiebeste-sorry to hear,enjoy the sea and relaxing and then you never know what might just happen :kiss: :kiss:

As for me,boobies are barely sore which is very unusual now i am starting to think that those ovulation tests were lying to me :cry: :cry:

went to sleep at 7.30pm last night as i was to dizzy to even think straight-thinking this must be a side effect of the fertomid....

only 5 more days for me,getting very nervous really not looking forward to yet another months dissapointment :cry: :cry:

Dieswartkat-en is af al hier??ek hou duim vas vir jou :kiss: :kiss: hoop jy kry jou BFP die maand!!


xxxx

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253648 by HoopVirDieBeste
HI Julle, nee wat lyk my ek kan nog nie julle verlaat nie... ons het die jackpot gemis, so ons sal weer probeer in Januarie met KI maar sal die normal manier die Desember by die see ook probeer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253645 by tanzie
swartkat ek begin stress nou*dink die meds maak my siek,want ek is so duislig as ek opstaan wil ek omkap en dis defnitief te vroeg vir dit om n gooie teken te wees nie.... :sick: :sick:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253643 by tanzie
dieswartkat-glo my suster ek hou duime vas,tone vas alles sommer vas vr jou,ek hoop dis sommer great nuus wat na jou toe kom!! :kiss: :kiss:

Ja nee die freak my uit maar soos ek gese het dis ook my 1ste maand op meds weer so dalk is dit die meds wat dinge vreemd maak :cry:

boobies is bietjie eina en vol vandag :kiss: maar okay,ek gaan wag en kyk,,wil nie opgewonder raak nie....

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253642 by DieSwartKat
Tanzie, ek het nie hierdie maand die seer boobs gehad nie, maar myne is ook nie gewoonlik voor AF seer nie. Dit was WEL seer toe ek met my dogtertjie swanger geraak het, was ontsettend seer in die week voor ek my BFP gekry het. Dit het groot en opgeswel gevoel, seer om aan te vat. Dit klink vir my daar is dalk goeie nuus vir jou volgende week!

Hoopvirdiebeste, moet ons nou nie in suspense hou nie, wat se daai bloedtoetse??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account