More almal, baie, baie dankie vir die bemoedigende woorde en ondersteuning. Die bloeding het gistermiddag gestop en teen gisteraand was dit baie ligte pienk net as ek afvee. Daar het nog niks verder gebeur nie. Jong die dr het gesê ek moet eers more gaan en ek gaan maar sy raad volg. Ek sal julle kom update sodra hy my bel.
Stella, ek stem bel haar Maandag as daai heks nog nie hier is nie. Jy kan mos nie so tussen die boom en die bas lewe nie ne.
Andie, bly om te hoor als is op track met jou trourelings.
Bea, sterkte vir more
Lalie, voorspoek met die spuite.
Zarah, jou laaste week is amper om.
Zettie wanneer gaan jy vir jou follie scan?
Debs, jammer om van jou troubles te hoor, maar jy's reg die opoffering is vir 'n baie belangrike mensie.
Hopeful, hoop die week vlieg om
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP