× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240371 by zettie
Yolindy watse dag van jou siklus is jy ??????? Want dit klink nie vir my reg nie ek drink al baie lank Fertomid en dit is nie veronderstel om tegebeur nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240368 by YolindyJ
hello julle almal. Ek sien hier is 'n paar exciting dinge wat hier gebeur. :cheer: en dit motivate my elke dag net meer .

@Naomi - ek hoop regtig jy kry baie goeie nuus vandag. Ek is soooo excited vir jou.


AFM: ek het nou my 2de siklus Fertomid gedrink, en moet se, ek het geen newe effekte gehad nie. Die eerste siklus was baie erg met hotflashes, naarheid, en kopseer, maar hierdie siklus NIKS. :dry:


nou het ek gou 'n vraagie, ek het vanoggend toilet toe gegaan, en daar was baie bloed in my "stool" :blush: ek het geskrik, maar nie veel daaroor gedink nie. Nou toe ek gaan piepie, was daar weer BAIE bloed. :ohmy: ek het my gat af geskrik. dit is nie AF nie, want ek het dit laas week gehad. Weet enige iemand wat dit kan wees? Ek het ook 'n steek pyn by my eierstokke, maar ek weet dit is van die Fertomid. Ek wil nie onnodig dokter toe gaan en die medies uitput nie.

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240367 by Twinkle
Hallo Julle

Hier is nog 'n week verby .... en so baie van ons wag vir iets ...

Bea hoe gaan dit met jou?

Naomi - BAIE STERKTE neem aan jy wag nog vir jou uitslag?

StellaK - lyk my daar wil ook niks gebeur nie - sterkte

Lagogies - Sterkte met die 2 ww

Zettie & Zarah ... nuwe siklus nuwe dinge glo en vertrou dat alles die siklus beter sal gaan ..

Was gister weer by Dr se dit is 'n goeie ding dat ek FS toe gaan ... So ja min dae oor dan behoort ek ook beter te weet wat gaan vir wat...

Julle moet elkeen die naweek geniet en pas julself op...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240362 by zettie
Naomi het jy al enige nuus ???? My senuwees kan nie meer nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240361 by Lalie12
More Amal!

Naomi--- Het jy al iets gehoor!! Ek sit op my vinngers!

Dankie vir die raad Hopeful! Gisteraand was 'n BREEEZE! :rock: Zarah, sorry oor die velletjie! {Ek WEET dat dit alles die moeite werd vir JOU gaan wees!!!}

Anthea, baie welkom! My FS is in Pretoria - DR GJ Dempers - as jy nr soek sal ek dit vir jou stuur! Baie KWAAI! Maar hy weet waarvan hy praat!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240359 by Zarah
Ai Stella, jys darem op n roalercoaster.
Naomi...ons wag in spanning!
Hi Zettie!

Is hier enige dames wat vir Anthea kan help? Ek is in Wes Kaap...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240358 by StellaK
Goeie more dames,

Bea, dink aan jou vanmore :heart:

Naomi. FXXFXFX vir goeie nuus :heart:

Lagogies, baie sterkte vir die 2ww.

Zarah, Zetti, ek hou duimvas vir goeie nuus in die volgende siklus.

Lalie, hou jy dit nog uit met al die spuite?

Hallo Anthea

Zarah, nee, ek het nognie weer HPT gedoen nie. ek is ook nie by die huis oor die naweek nie, so as AF maandag nognie gekom het nie sal ek maar weer HPT doen voor ek die dr bel
ek werk vandag net halfdag :woohoo:

lekker naweek almal :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account