More dames,
Lagogies, skuus my kop was so deurmekaar ek het nie eens vir jou sterkte toegewens met die IUI nie. Hoe was dit vir jou en voorspoed met die TWW. Weet nie wat my AMH vlak is nie. Met altwee IUI's het ek elke keer net 1 follie gehad my dr was heel tevrede daarmee. Die eerste s'n was 21mm en die tweede s'n was 26mm
Bea, kom update asseblief so gou as moontlik.
Zarah, wanneer gaan jy weer die dr sien. Hoop daai pil het die ding gedoen.
Lalie hoe werk daai spuite met jou
Bell, voorspoed met jou afspraak vir Dinsdag.
AFM, bloed is getrek wag nou net vir Dr om my te kontak.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP