× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240265 by Twinkle
Hallo

Sjoe baie dankie vir al die inligting Lagogies - So bly vir jou ... STerkte en wie weet dalk kry ons jou goeie nuus volgende?

Sterkte vir jou Debs - Hoop deur alles kan jy jou swangerskap geniet ... Hoop jou Liewe Moeder raak gou beter...

Ek moet se die laaste maand of vna ek meer "afktief" is hier op die thread google ek glad nie meer nie ...

Geniet jul dag ... sien uit na nog baie baie goeie nuus...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240264 by Snoekie
Hi Julle,

Ek werk nog al die pad soos 'n mal hoender! Sal later mooi gaan lees en personals doen, maar ek moet nou net dadelik se:

Naomi,
Whoopie!!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Baie geluk! ek is sommer bitter baie opgewonde saam met jou. Geniet elke oomblik van jou swangerskap en pas jouself mooi op.


Gesels weer bietjie later met julle!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240262 by Hopeful
Hi julle,

Naomi het die nuus al in gesink? weer eend baie geluk

Lagogie, hoe gaan dinge jou kand sterkte vir more se IUI

Debs ek is jammer dinge gaan rof maar soos jy se vir daai kleintjie. Hoe gaan dit met jou ma dink baie aan jou.

Zarah, loving your poritive attitude!!!! en ek is bly die spotting is nou weg.

Shoe wat was daar nog. Jammer vir die wat ek vergeet het wees gegroet :)

AFM: nie veel nuus die kand nie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240249 by Debs
NAOMIB!!!!!! Dis wonnderlike nuus!!!!!!!!!! Baie geluk!!!!!!!! Dis baie awesome :D

Die wat gekla het hul kry nie meer emails nie, kyk in spam myne het heeltyd soontoe gestuur en toe sommer self weer reggekom ;-)

Julle moet n lekker week he ek gaan maar gebuk onder dinge hier maar ek kyk op en bly onthou ek doen dit vir die ene hier binne my :D

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240246 by Lagogies
Ok mense ek moet bieg - ek google as ek nie weet hoe iets werk nie. Nou f
Het ek vrasg vir zettie

Zettie. Wat is generies vir fostimor of aktiewe bestandeel? Toe ek dit google het net vreemde taal ( dink frans) opgekom. Ek wil mos lees waardeur julle gaan.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240245 by Lagogies
Bell ek antw graag jou vraag oor goeie follies vir iui. Julle ander dames moet maar reghelp as ek iets verkeerd oordra.

Follies moet so tussen 17 en 20 mm wees vir iui trigger. Dit is dan mooi volwasse mature follies. Myne was 17 en 2 van 15 mm wat goed is vir cd9. Follies groei 1 -2 mm per dag. Myne groei vinnig so werk op 2 mm. So more (cd 10 )as ek trigger is hulle 19 en 2 van 17 mm wat basies 3 mature follikels is, so die kanse om swanger te raak is effe beter. Die trigger word gedoen is hoof follie so 19 -20 mm is. Van 15 mm af kan hulle bevrugbare eiertjie vrystel.

Die grootes vir ivf en iui verskil so effens as ek reg onthou.

Ek moet se dis nogal fertile thread die laaste 2/3 mde. As ons so aanhou is ons teen Des slmal preggos. Dit sal darem lekker wees as daar so baie 2014 babatjies kom. Sticky baby dust v almal.

By the way -dis flippen koud in pta

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240242 by Lagogies
Naomi! Baie geluk! Jy moet nou POAS na hartelus! Want nou is daar strepies! LOL

Nogmaals geluk!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account