× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240298 by StellaK
Andie, die dr het gese as ek oor 2 weke nognie begin het nie, dan sal sy vir my pille gee. maar ek dink ek gaan haar maandag bel as AF nognie gekom het nie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240297 by Hopeful
Naomi, ek het nie woorde :cry: :cry: :cry: ek hoop saam met die ander dat dit well net een van daai frats goed is en dat jou babtjie okay sal wees. Groot drukkie vir jou!!!!

Lalie, ek weet dit klink erg maar dis nie so bad nie. Ek was op 2 x 75 Gonal-F. Hier is n hint wat die suster in die clink vir ons gegee het ( na ek klaar 5 dae se spuite duer is :headbang: ) jy hoef nie elke spuit op sy eie te doen nie, wat jy doen is jy dissolve die 3 spuite se powder in een se liquid en doen net een spuit. Ek hoop dit maak sin. so as ek reg onthou het die spuit self die water in en die bottletjie die powder. so vat jou een spuit en spuit die water in die bottletjie, meng dit, en trek dan weer die liquid in die spuit op. Spuit dan daai gemnde liquid in die volgende bottletjie met die powder mend dit en trek dit alles dan weer in die spuit op en repeat met die laaste ene. Maak dit sin???? ek het gevind as ek die spuite elk so op hulle iei doen brand dit nogal maar as hulle gemeng is brand dit glad nie. Try dit wand soos jy weet raak mens se maag vel later baie sensatief vir met al die spuite so as jy minder spuit op n dag hoef te doen is dit n bonus. ek hoop dit maak sin. Ek het geen newe efecte gehaad van die Gonal-F nie so moenie daar oor worry nie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240296 by Twinkle
Andie voor jy jou oe uitvee is dit Desember... jy moet elke oomblik geniet en ek glo jy sal die perfekte rok kry vir jou!!!

Ek sekondeer defnitief... Noami gaan doen more daai toets dat ons siele kan rus...

StellaK - good luck ek weet hoe jy voel... Elke maand se ek as my siklus di emaand reg is dan is dit bv 33 dae ... net om weer te eindig by soms 44 dae en ander kere 62 dae... :swear: dit is niks lekker om nie te weet wat waar en wanneer nie .

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240295 by Andie
Naomi, my suster het reg van die begin af gespot (ook rooi bloed) tot in haar 2de trimester en haar terroris is nou al 18 maande oud!! Dit is te laat vir implantation bleeding tien teen een, maar daar is ander redes vir spotting ook. Haar rede was dat die inplanting baie naby aan die bek van baarmoeder was (placenta previa dink ek noem hulle dit), so miskien is dit dit? Of miskien is daar net 'n bietjie van 'n irritasie by die baarmoeder opening as gevolg van die IUI en veroorsaak dit die spotting.

Ek stem vir more oggend herhaal beta toets!! Enige iemand om te sekondeer?

Bea, die troureelings is alles afgehandel dink ek. Nou net die lang wag tot Desember. O en natuurlik is die soektog vir die rok nog aan die gang :headbang: Ek dink 'n paar van ons gaan net 'n paar dae uitmekaar wees met ons volgende siklusse, defnitief ek, jy en Zarah.

Lalie, sterkte met al die inspuitings jong. Ek dink dis al waarna ek opsien in die IVF journey (as dit so ver gan vir my) Ek is mar skrikkerig vir 'n naald...

Stella, het jy iets gekry om AF aan te help?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240293 by StellaK
Naomi, groot drukkie vir jou. :heart: :heart: ek hoop so hard dat dit net implantation bleeding is. :heart: ek sou ook se dat jy more moet gaan vir die beta toets.

Lalie, ek hoop dat daar sommer baie mooi follies vir jou sal wees.

AFM, ek is nou op CD39 en steeds geen teken van AF :swear:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240291 by Lalie12
Hello Dames!

Naomi - Ek is oortuig dat dit soos wat die ander se nie, iets major is nie! Ek dink my skoonsussie het vir die eerste paar maande nog AF gekry vir een of ander rede! So hou MOED!!! EK dink aan JOU!!!! En kom update sodra jy meer weet!

Ek was vanoggend vir Bloed, Ek begin vandag met 3x 75ml Gonal F inspuitings vir 5x dae, gaan Maandag weer Bloed trek! En ek moet aangaan met die pens inspuitings! Tot die Dr se ek moet stop. {Happy Days!} Kan ek nou se, dat ek ook stim? Hopeful, was jy ook op 3x75ml Hoekom klink dit so baaaaie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240282 by Debs
Nee naomi dis nie noodwendig sleg nie my vriendin het op 5 weke ook gebloei en n group waarop ek is het die een meisie 3 weke aanmekaar (swaar) en sys saam my nou 14 weke en all good.

Dis nie 'by the book' reg nie maar dis nie te se dis weg nie. Hoekom gaan j nie more vir beta nie? Dit moet 48uur later wees?

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account