× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #239915 by Debs
Ek wou nounet se wat zettie gese het! Jy moet oormore weer toets! Bloedtoets!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239914 by Strik*kie
Hallo julle

Ek loer gou in om net hallo te se, ek lees darem gereeld wat aangaan, het net nie altyd tyd om te post nie :S

Stella, hou net moed ek dink jou vlge telling gaan double. Baie geluk!!! :)

Bea, jammer jong, en ek stuur vir jou groot cyberdrukkie.

Debs, sterkte vir jou, hoop jou ma word gou beter.

Naomi, fxfxfx en gaan koop maar solank die toetsies.

Andie, bly jou reelings vorder so mooi. Sien jy hol ook bietjie rond.

Hopeful, kan nie glo die tyd het so gevlieg nie. Hoe gaan dit?

Hi almal wat ek nou vergeet het. :rock:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239913 by Twinkle
Groot druk vir jou StellaK ... glo hoop en vertrou !!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239912 by zettie
Hi julle Stella baie geluk en moet nie dat daai telling jou onstel nie enigiets bo 3 is positief gee net 48 uur en dan toets jy weer solank dit verdubbel is als fine.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239911 by StellaK
Bea, weereens jammer en 'n groot drukkie vir jou.

Debs, so jammer oor jou mammie. baie sterkte daar. groot drukkie vir jou

baie dankie almal, maar die bloed toetse is toe nou nie goeie nuus nie. die telling is mar 5. ekt vanoggend die Clearblu digital toetsie gebruik en dit het gese 3 weke na bevrugting. ek nou lekker down-in-the-dumps.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239908 by Hopeful
Stella DIT IS WONDERLIK!!!!!!!!!!!!!! Ek is so so so bly vir julle kannie wag om te hoor wat jou BETA is nie!!!!!!

Laggogie, ek sien uit na you PVA update more

Naomi, ek is bly jy is effe kalemer die maand en ek hou alles gekruis vir jou!!!

Zettie ek sien uit na jou update Donerdag!!

Bea ek weet dit is seker nog baie seer maar ek is bly jy sien darem uit na die volgende een en dat jy posetief is.

Debs ek is regtig jammer dinge gaan nie goed daar by jou nie, maar die foto is pragtig!!! Ek hoop dinge sal binne kort weer vir jou goed gaan!

Shoe jammer as ek nou iemand vergeet het ek hoop dit gaan great met julle!!

AFM: Nie veel nuus my kand nie, sien nou net baie uit na die 12 weke scan maar sal nog 2 weke moet wag :(

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239903 by Bea
Oh my word Stella, ek is so verskriklik bly vir jou part!! Dis ongelooflike goeie nuus xxx

Baie dankie almal vir die boodskappies oor my BFN - dis maar baie sleg, maar dit is nog nie die einde van die pad vir ons nie - ek sien uit na volgende maand om weer te probeer en ek weet ons is in goeie hande.

Debs, so jammer om te hoor als gaan so dol. Hoop jou ma is gou beter, en dat dinge by die werk ook sal bedaar. Ag die ou scan is te oulik - probeer dit maar rustig vat al is dit baie moeilik.

Naomi, baie sterkte vir die wag - ek hoop die week vlieg vreeslik gou vir jou.

Lagogies, sterkte vir jou afspraak more! Ja-nee, hierdie maand gaan ek behoorlik soesji eet en rooiwyn drink. Ek het klaar Sondag begin met al die verkeerde - lewer in netvet!

Bell, geniet die rus week.

Zettie, sterkte vir die scan, ek hoop daar is baie mooi follies xxx

Baie dankie Lalie, Hopeful en Zarah ook, hoop dit gaan goed met julle. Zarah, dit lyk dan of ek jy volgende maand saam IVF gaan doen! Ek hou duim vas dat daai sist van jou kleiner sal wees - en dat myne nie groter geraak het nie!

Ek wag nou net vir AF om te kom. As dit nie binne vier dae kom nie, moet mens weer vir 'n bloedtoets gaan en daarvoor sien ek beslis nie kans nie.

Lekker dag vir julle almal xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account