× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #239977 by Debs
Skies doller as dol!!! Kon so 2 boodskappies lees nou moet ek weer hardloop!! Okay okay pensie fotos (Hopeful jy ook en al die ander wat goeie nuus kry moet ook ne!!) :D dit was op 12 weke. Sal 13 nog moet neem!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239976 by zettie
hallo julle


Stella hou moed ek dink gaan more vir bloed en dan sal jy finaal weet.

Bell@ ek is by Dr Siebert hy is `n wonderlike sagte mens en maak mens dadelik op mens se gerus voel. Hy gaan eers gesels en jou storie hoor en dan `n interne scan doen om tesien wat aangaan. Oja en nee niemand my gestuur vir die accupunture ek het uit my eie gegaan.

AFM: Was gister weer vir accupunture en more is my follie scan oooh is vrot van die verkoue

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239975 by Bytjie
Ai StellaK, gaan more vir bloed.

Bea, dit gaan nog goed, eers volgende week Donderdag, so dis nog 'n lang @%@#%^ wag. Ek is bly AF het opgedaag en ten minste het jy darem nou closure oor die hele episode.

Hopeful, dis maar vandag 6DPIUI so daar is nog 8 lang uitmergelende dae wat voorlê :ohmy:

Lalie vreet sommer nog 'n blok man want met die TTC het mens hare op tande of tjoklits in jou maag nodig :silly:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239972 by Hopeful
More Almal,

Jooste hoe gaan dit met jou dis lekker om van jou te hoor!!!

Stella ek is bitterlik jammer dat dit vandag n BFN is, bel maar gaan tog maar more vir bloed toetse ( moet nie n stokkie vertrou nie ) en dan sal jy final die antweeor he.

Bel, ek was nie by hom nie maar het ook gehoor hy is great

Laggogie, ek was nie op Lucrin nie ek was op Gonal-F en ek het lekker opgeblaas daar van so ek dink dis normal. En moet nie teveel worry oor die slab nie, dis jou reg jy gaan nou duer n baie emotional ding so laat jouself sulke dinge toe!!!

Zettie nog net een daggie

Zarah, ek hoop dinge gaan goed daar by jou en dat jy al die sushi en wyn die maand geniet

Naomi, hoe gaan dit daar by jou waneer verwag jy vir AF

Bea, ek is bly AF het darem opgedaag en nou kan jy rustig wees. Don't beat yourself up about being obsessive ek is preisies die selfde. Groot drukkie weer eens vir jou!!!!!

AFM: Nie veel nuus nie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago - 13 years 3 months ago #239968 by Bea
Stella vriendin, ek is so jammer dat jy so 'n rollercoaster moet ry - jammer dat dit nou vanoggend 'n BFN is. Ek hoop AF daag gou op, dan voel mens ook dis meer finaal - my AF het vandag gekom en ek voel sommer beter. Ten spyte van 'n negatiewe bloedtoets wonder mens maar nog altyd... baie sterkte xxx

Lalie, ek het nie enige kennis van Lucrin nie, maar bly om te hoor jou gemoed is goed. Eet maar daai sjokoldae!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Naomi, hoe voel jy vandag? Wanneer toets jy?

Lagogies, dis baie opwindend - sterkte vir al die spuite, dis darem nie te erg nie!

Bell, ek was by hom. Hy is baie goed en baie gewild. Ek voel veral hy is 'n baie goeie chirurg. Julle sal eers gesels in sy spreekkamer en 'n hele geskiedenis doen. Het jy uitslae van bloedtoetse wat jy saam kan vat? Indien nie is dit fine, dan sal hy jou en jou man laat toets. Hy sal ook waarskynlik 'n inwendige ondersoek doen om te kyk vir siste ens en of dit dalk nodig is vir 'n laparoskopie of dalk net 'n histeroskopie (waar hulle net kyk onder sedasie op 'n later stadium). Maar dit verskil natuurlik van persoon tot persoon. Jy behoort baie op jou gemak te voel by hom, hy is 'n baie warm mens.

Hallo Hopefule, Debs, Zarah, al die ander.

AFM: AF het genadiglik vanoggend gekom, want ek het al begin google oor 'late implantation' - ai tog, wens ek was nie so obsessief nie. As iemand gewonder het, laat implantasie is in elk geval nooit 'n goeie teken nie. Any ways, ek gaan net die susters bel vandag om seker te maak dat ek wel 'n rusmaand het - omdat ek aggressiewe endo het wat elke maand groei, wil ek maar net double check.

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239964 by Lalie12

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Stella, BAIE geluk met die BFP. Onthou 5 is nogsteeds 5! Soos wat Hopeful se, dit was miskien dalk net 'n bietjie vroeg! En die bloedtoetse het dit mos bevestig op 5?

Wil net gou kom update! Vandag Is my 6de dag van Lucrin spuit... Ek wou actually hoor of ander van julle ook so 'n effe van 'n pens gekry het op dit, my onderste deel van my maag is baie opgeswel. Die gemoed is goed, kry net die aakligste ovulasie pyn.. Ek hoop maar dit moet so wees! EK gaan eers die 31ste gaan vir my eerste bloedwerk! Ekt gister 'n HELE slab gevreet. Daar is nie 'n beter manier om dit te se nie.. Ek is sooo disgusted met myself.. :ohmy:

Debs, die tyd het geMOOOOOVE!!!!!! ---
Kan ons nie maar 'n pensie foto kry van die pregnant fairies nie????

Hello aan julle AMAL!

{Bell, Zarah, Stella, Noami, Jooste, Zettie, Andie, Lagogies Snoekie, Bea, MMCC (waar is jy?) En al die res wat ek vergeet het...}

Lalie x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239963 by Twinkle
Sterkte StellaK ... dit is aaklig om so BFN op BFN te kry... Mens probeer jouself so voorberei maar dit bly steeds NIKS lekker nie

Groot Drukkie vir jou ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account