× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #239898 by Debs
Oh my goodness stellak!!!!!! Jy sal MY sommer nou in trane laat uitbars!!!! Sooooooooo bly vir jou!!!!! Julle die dinge begin nou gebeur, dis aaaawesome!!

Ek wil jammer se dat ek so uiters skaars is, dit gaan nie so goed hier nie, my mamma steeds in icu en dinge lyk nie goed nie. Werk hanna dat hul nie geld maak nie en dat ons so uiters crap is en en en letterlik skree op ons soos kinders. Omdat ek onder n saica teaining kontrak is kan ek ongelukkig nie eers loop nie :(((((((( dan saterdag is dit weer die famous 5 eksamens op een dag en met die swangerskap se 1e trimester kon ek byna niks leer nie so dis aaklig!!!!! Maar gelukkig gaan als goed met kleintjie en het ek een awesome man wat my so mooi bystaan. Eks geseend. Ek sal weer probeer n foto post van ons klein aapstert op die 12 weke scan laas maandag. Alles het mooi getoeots en als gaan nog goed :)

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239893 by Bytjie
:woohoo: :rock: Stella so flippen bly vir jou :rock: :woohoo: . Kyk hoe mooi het jou geduldigheid nou uitgewerk. GELUK, GELUK, GELUK en kom update met daai beta asseblief.

Lagogies, net 2 ou toetsies wat oor was van verlede maand , ML wil nie nog bykoop nie :( :swear: . So ek sal maar geduldig moet wag tot volgende week. Gelukkig lyk dit of die tyd darem vinniger omgaan as verlede maand.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239889 by Twinkle
WHOOP WHOOP SUPER BLY VIR JOU STELLAK!!!!!

BAIE BAIE GELUK en glo en vertrou dat hierdie n baie gesonde swangerskap vir jou sal wees... pas jou self mooi op en geniet elke oomblik !!!!

GROOT VET DRUKKIE VIR JOU !!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239888 by StellaK
Goeie more dames.

het vanoggend uiteindelik ge-POAS....en BFP :woohoo: :silly: :woohoo:
ek het spontaan in trane uitgebars. arme ML het nie geweet wat om met my te maak nie :blink:

ek gaan gou die vormpie invul en dan sal ek nounou ry vir die bloed toetse

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239879 by Lagogies
Hello almal!

Debs en Hopeful - hoe gaan dit met die boontjies?

Bea, Bella Zarah en almal wat op rus of wag vir gyne is: drink vir ons ander n wyntjie

Stella BFP BFP BFP ons bid vir die + Poas more

Zettie sterkte vir Do - hoop die follies is mooi.

Naomi het jy jou voorraad stokkies aangevul? Ek hou styf duim vas dat hierdie jou maand is.

Andie hoe vorder die trou reelings?

Blommie obs wag vir die update oor die eerste smile - dit is seker nou binnekort

AFM: CD 1 More middag afspraak by gynae. Sal more update wat ons die maand doen

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239859 by Twinkle
Zettie - se gou weer waar sit hul die naalde by jou in - en hoe gereeld gaan jy?

Was jy ook eers net by Homeopaat of het Dr voorgestel jy gaan vir acu?

Ek het hierdie week "af" Dr nie tans hier nie so gaan eers weer vlg week - laas week was so seer dat ek begin huil het! Net by my linker eierstok ... om een of ander rede kom hy nou weer "op of uit" ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239857 by Bytjie
Zettie, alles van die beste vir jou scan, hoop jy het mooi follies. Ek het glad nie op die 150mg gestimm nie

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account