× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239854 by zettie
Naomi ek het 150mg Fertomid gedrink en doen mos accupunture ook.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239853 by Bytjie
Zettie, het jy medikasie nou gebruik

Hopeful, dis baie makliker nou as die vorige keer. Ek wou mos sommer elke dag ge-POAS het :lol: . En lyk vir my die tyd gaan ook nou vinniger, seker oor ons die KI net voor die naweek gedoen het en ek nie veel aandag daaraan gegee het nie. O ja ek google ook nie so obsessief oor KI en DPIUI nie, Ek het myself mos amper mal gegoogle verlede maand. Bly dinge gaan nog goed jou kant en ek sien jy's amper 10 weke. Om te dink julle sal eers volgede maand IVF gedoen het, dis goed jy het so op ML se kop gekerm :rock:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239851 by Hopeful
More Almal,

Bea ek is so vreeslik jammer om dit te hoor!!! Groot groot drukkie vir jou. Ek weet niks sal die seer nou beter maak nie maar ons almal dink vreeslik aan jou.

Bel ek is jammer oor die onsensetiewe vrae wat mense vra.

Naomi, hoe gaan jou kand hoe hou jy nog uit in sie 2ww

Zettie, ek is so excited oor jou follie scan hoop daar is sommer n paasmantjie voll eiers :)

Stella ek hou stuif duim vas vir jou!!!!!!!!!

AFM: nie veel nuus nie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239848 by zettie
Bea vetdruk vir jou so jammer oor jou slegte nuus.

Stella FX FX vir jou

My kant nie veel nuus nie. Ek vandag CD12 gaan Donderdag vir n follie scan.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239847 by StellaK
Bella, dit is baie frustrerend as mense so aanhou daarmee. ek sit ook in daardie posisie. sterkte daarmee.

Naomi, ek wil graag, maar ek moet eers 'n toets gaan koop, en ek dink ni ek gaan kans kry om etenstyd te ry nie. :tmi:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239845 by Twinkle
Hi NaomiB - die ergste is dat dit presies so was met die eerste swangerskap so sy weet dit is nie n maklike pad nie ... dit is ook hoekom ek besluit het om vir haar niks tese nie ons was al deur hierdie episode ...

Ek net so bly ek het julle gevind - voel hier kan ek enige tyd gesels en lees baie van ander ook wat my nie alleen laat voel nie...

xx

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239843 by Bytjie
More almal,

Bea, ek is bitter jammer om te hoor :cry: :cry: . 'n Groot drukkie vir jou en ek is so bly dat julle 'n nuwe PVA het. Geniet die rusmaand en jou gesin.

StellaK wil jy nie sommer al lunch time 'n toetsie doen nie ;) .

Bell mense is in hul onkunde baie onsensitief, ek het ook besluit dat as dieselfde persoon elke keer/ te veel vra dan sê ek baie mooi vir hulle ons sal deel as daar positiewe nuus is.

Lekker werk almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account