× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #239791 by Lalie12
Dankie vir al die mooi wense! Ek wou nog vra kyk julle kyknet se 9 maande? En wat dink julle daarvan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239790 by Bytjie
Sies Bea, om jou ma so uit te lag, maar die ou mense sukkel mos maar om te verstaan. Ek kan nie eers begin om vir my ma te verduidelik nie want as sy follicle hoor kry sy seker klaar 'n aanval, ons is 4 kinders en ons almal is deur my oumagrootjie ,sy was 'n vroedvrou, 'gevang'. Julle kan mos dink wat sy gaan sê/dink as ons van KI moet begin verduidelik.

Zarah ek lus al om 'n dop te drink maar nou ja sal maar net lus. Ek sal my ML vanaand vroeg moet tackle want hy't vanoggend 9uur opgehou en toe moet hy nog 11uur vir 'n kode14 ryles ook gaan so hy's seker vrek moeg.

Bea, my DH tel kliphard saam aan watter CD ek is, maar so plek, plek gooi die ou sommer datum as 'n CD dan is hy al lekker deurmekaar. Ek is net baie bly dat hy nou baie meer belangstel as in die verlede - hy's nie meer skaam om HPTs te koop nie, tel my CD, ens.

En ek moet vir julle dames ook baie dankie sê dat ek vrylik kan praat oor ons reis en dat julle altyd daar is met raad of bemoedigende woorde. Maak nie saak waarvan ek praat nie, julle verstaan en dit maak die moeilike reis al klaar baie, baie makliker.

:woohoo: GENIET DIE NAWEEK :woohoo:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239788 by Bea
Hahaha, Naomi, moes ek nou eers lag. Ja jong, met hierdie IVF van my weet almal presies op watter dag ek is - ek sien al op teen Sondag want almal gaan wil weet of ek nou al gehoor het... oh well, ek het besluit om dit te deel, so ek sal ophou kla. MAAR ek moet eers deel wat my ma vir my gesê het: Direk na hulle die embrio teruggesit het, toe bel sy en vra of hulle dan net een embrio teruggesit het?! Lol - ek het dan net een eiertjie gehad! Ek wou my doodlag na die tyd.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239786 by Zarah
Naomi! Bottels wyn? :ohmy: HAHAHA! Ek en ML het nou lekker geflirt via e-mail. Op die menu vanaand is rooiwyn, pizza en BD :blush:

Ek verstaan ook wat jy bedoel met "deel" met mense waardeur julle gaan. Ek het voor die KI vir my ma vertel van ons planne. Maar na die BFN, weet sy niks verder nie. Soos jy se, dis frustrerend om te verduidelik want "lets be honest", dit is net mense wat al deur Infertiliteit is wat regtig verstaan. My ma was skoons kwaad omdat ek vir reflexology is. Asof dit iets uit die bose is... AI... kom gesels maar hier waar ons verstaan waardeur julle gaan en dat ons als in ons vermoe sal probeer :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239784 by Bytjie
Zarah, jy praat van sperme ontmoet eiersel ek het al lus om bottels te gaan koop :evil: . Ek het vir DH gesê ons moet net positief dink. En almal wat my vra hoe ver ons nou met TTC is, sê ons net dat ons die maand rus want dokter was met vakansie. Want hulle belangstelling, veral skoonma, (al word dit hoe goed bedoel) werk net op my senuwees want nie een van hulle weet waarvan ek praat nie, ek moet alewig als van voor af verduidelik.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239779 by Zarah
Sjoe julle! Ons thread is omtrent besig met IVF die jaar!
Lalie, sterkte met die inspuitings. Ek verkies om myself in te spuit.

Naomi, jy moet sommer heel naweek net in die bed bly en visualise hoe die sperm by die eiertjies uit kom.

Bea, pieppie op die stokkie! pieppie op die stokkie! LOL! Sterkte!

Stella, geniet die girls naweek.

Hopeful, sterkte met die naarheid en al die harde werk die naweek

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239778 by Bytjie
Dis net soos jy daar se Zarah, sy sperme het eintlik verbeter nadat hy ophou rook het. Mag die maand van voorbehoed vinnig verbyvlieg en mag daai sist ook verdwyn.

Lalie, bitter excited vir jou en hoop jy kry iemand om jou in te spuit. Ek is self vrek bang vir naalde.

StellaK, geniet die naweek. Sjoe maar jy't baie guts om nie te POAS tot Dinsdag toe.

Bea, ek is by 'n ob/gyn. Ek weet daar is baie mense wat sê dat hulle meer kwaad as goed doen, maar hy het my regtig baie gehelp. Hy het niks fertility drugs voorgeskryf voordat hy eers die Lap en DH se SA gedoen het nie en hy monitor my nog elke keer dat ek pille gedrink he. Ek hoop jy bly kalm gedurende jou oorblywende 2 slapies en bid dat julle Sondag 'n BFP kry.

Aan al die ander, geniet die naweek, julle weet dis altyd so gou verby ;)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account