× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239841 by Lalie12
Bea.. Ek is BAIE Jammer!!! :cry: :cry: :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239834 by Twinkle
Hello julle

Hoop julle het n baie lekker naweek gehad...

AI Bea, so jammer dat dit nie gewerk het nie - het so aan jou gedink die naweek...

Ek se ook eerder nie vir teveel mense wat hier aan gaan nie kom praat veel eerder hier as met iemand anders beste vriendin vra weekliks is ek nog nie swnager nie en dit frustreeer my - ek het op 'n punt net gese as ek swanger is sal ek vir jou se dis nie nodig om elke week te vra nie ... sy weet op die stadium ook glad nie dat ek besig is met behandling of accupuncture nie ... weet net ek is van die pil af maar weet ook nie hoe lank al nie... ouers weet wel maar hul vra glad nie uit nie.

STERKTE aan elke liewe een van julle wat nou weer n "nuwe begin" n "af maand" of in die middel van n behandeling is ...

Geniet die dag gaan later inloer

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239831 by StellaK
goeie more,

Bea, so jammer vriendin :cry: groot drukkie vir jou :heart:
ek hoop jou hart voel vinnig beter

AFM girls weekend was ongelooflik lekker. ons was sommer weer laf soos in koshuis-dae.
AF het nognie opgedaag nie. ek sal vanmiddag na werk gou 'n toetsie gaan koop

hoop julle het elkeen 'n goeie week wat voorle :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239821 by Zarah
Ai Bea.. Ek is so jammer. Ek wens ons kon verstaan waarom die dinge met ons gebeur. Vat tyd en spandeer tyd met jou man en dogtertjie.
Eks bly julle het n pva.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239819 by Lagogies
Bea - drukkie v jou.

Al die ander ek sal binnekort personals doen, maar lees elke aand en dink aan almal. Ek so bietjir li vir tik, maar lees graag. Almal v julle is in my gedagtes en gebede.

E

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239816 by Debs
Aggeneeeee Bea dis nou nie lekker nuus nie, heeldag aan jou gedink. Ek is regtig jammer om dit te hior. Rus nou mooi, kyk na jouself en ek dink aan jou.xxxxxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239815 by Bea
Hi julle, IVF was toe onsuksesvol :-(. Dankie vir julle ondersteuning. Ons gaan nou een maand rus en die volgende maand n nuwe protokol volg om hopelik meer eiertjies te kry.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account