× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239410 by Bea
Nou net sms gekry van kliniek: Ovum bevrug , het matureer. :) So bly, ons is nog in die running - dankie vir almal wat duimvas gehou het!

Lalie, die pyn was niks in verband met n laparaskopie nie, maar ja, dit het nogal baie gepyn vir so 15 min - ek het heeltyd my maag gevryf. Maar die twee pynpille het darem gou gewerk. Ek hou styf duimvas vir wanneer dit jou beurt is.

Naomi, baie dankie. En ek hoop ook regtig dat jou follies hierdie maand mooi sal groei. FX

Stella, sterkte vd 2ww - mens weet nooit ;)

Zarah, een van die dae is dit jy wat vir ons updates gee! Sal so aan jou dink.

Nou wag ek tot moreoggend om te hoor hoe gaan dit met ons eiertjie. Ek wil sommer huil van dankbaarheid vir die ou enetjie xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239408 by Bytjie
Bea, 'n mens het net 1 nodig en ek weet daai prof gaan jou goeie nuus gee later.

StellaK, eks bly jy't so 'n cool attitude, dit help nie altyd as mens so stres nie.

Lalie ek hoop daai feeks kom, sy't my gister verlaat so miskien is sy op pad na jou toe ;)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239405 by StellaK
Blommie, sy is pragtig. baie geluk jong!
geniet elke oomblik met haar

Bea, dis goeie nuus. FXFXFX dat die eirtjie perfek sal wees.

Naomi, ek kan is seker nou in die 2ww. ek dink nie dit sal die maand vir my gebeur nie, so ek is gladnie gestress of opgewonde daaroor nie. ek dink ook nie eers ek sal toets oor 2 weke nie. sal maar net sien wat gebeur

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239404 by Lalie12
{Baie GELUK blommie!} Sy is P-R-A-G-T-I-G!! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Bea - Baie sterkte nou! Wees nou asb rustig! - Was dit BAIE seer? Ek is skoon bang.. Ek kan tandpyn, kopseer name it hanteer maar MAAG pyn!!!! :whistle:
En soos wat Zarah se 1 is meer as genoeg!!

Ek sien die DR nou volgende Vrydag.. Ek kan nie wag vir die week en volgende week om, verby te gaan nie... Ek wil nou ook begin met my MEDS!!! Spotting is verby, presies 7dae... Vandag op CD 28... {Ons kyk of die feeks kom, want anders gaan my afspraak seker aanskuif vir nog 20 dae}

Hopeful.. Is jy nog baie naar? EN skop die moegheid al in?? Kom deel met ons toe!

Hoop dit gaan goed met amal! {En al die nuwe gesiggies} xx

Lalie x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239403 by Bea
Dankie Zarah, nee, more sal dag 1 wees. Ja, waar is Hopeful?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239402 by Zarah
Waar is Hopeful?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239401 by Zarah
Veels geluk Blommie. Jou baba is pragtig.
Bea, 1 is al wat jy nodig het. Nou is ons net positief! Dankie vir die updates.
Se gou, tel vandag as dag1?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account