Julle!!! Ek kry geeeen meer emails vd group nie!? Ekt net gedink julle is almal vrek stil! Het vrydag nog gekry en ek sien ek is steeds gesubscribe aan updates

het iemand dieselfde probleem!!
Gits!!
Bea: soooo bly!!! Ek dink aan jou en daai eiertjie hoor! Eeek!! Dis exciting!!!!
StellaK: geniet die BD-wat-nie-tel-nie-maar-steeds-fun-is-en-mens-weet-nooit!!!!
Hopeful: ja waaf is jy vrou??
Lalie: jay vir jou afapraak vlge week!!
Blommie: aaaaaaaw baie geluk!!! En ja sys rerig pragtig lekker man eks so bly vir jou!!
Debbie1: hi

ek is bly jy het toe daai afspraak gemaak!
Hallo ali ander skiesie ek kani nou als onthou nie.
Afm: julle, ek wil nie nou in al die details gani maar ek wil net jammer se dat ek so skaars is, ek het julle verseker nie vergeet nie! Ek lees elke post (wanneer ek emails kry grrrrrr!!!). My oupa is laasweek oorlede, major ruptions in die familie, my ma vanogg weer opgeneem in hosp (sy het erge graad van Lupus) en dokters het nie gedink sy gaan dit maak nie (laasnag nou), het vrek baie pressure by die werk nou dis lekker oudit seisoen (fun! NOT) en skryf weer oor twee weke eksamen en is boonop more 11 wekies swanger en is vreeslik moeg

dinge raak nou bietjie baie, maar ek bly opkyk en probeer kalm bly vir babatjie en vorentoe beweeg. Hoop julle almal slaap lekker.xxxxx