× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239380 by StellaK
Goeie more julle,

Bea, dink so baie aan jou vanmore. ek hoop dat alles bo verwagting goed sal gaan vandag. :heart:

Zarah, dis nou lekker. geniet elke oomblik van die IVF-reis. een van die dae kry jy jou BFP :woohoo:

Snoekie, geniet die piekniek. dit klink na groot pret

hoop almal het 'n lekker dag
liefde
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239373 by Zarah
More dames

Bea, ek dink aan jou vandag. Ek hoop dat daar 2 pragtige eiertjies is om te aspireer en bevrug. Sterkte vriendin.
Debbie1, ek is bly jy het n afspraak gekry. Die tyd gaan sommer vinnig verby vlieg.
Waar is almal in hulle siklusse? EK was weer weg van kantoor gister en baie besig so ek mis uit :-(

AFM: AF is oppad. Sodra sy hier is, begin my IVF!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239371 by Snoekie
Hi Dames,
Gaan nie nou personals doen nie, want ek het 'n mal dag wat wag vir my...

Bea,
Wil net spesiaal vir jou se sterkte vir vandag!
Ek hou alles gekruis vir julle!

AFM,
WERK WERK WERK!
Moet jaag om klaar te kry, want vanoggend 11 uur het ek mamma-baba-piekniek aan.
Ek wil kyk om een keer per maand so kuier te reel vir mammas met babas in Pta area.

Lekker daggie almal!
:heart: :heart: :heart:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239366 by Lagogies
Hallo almal

Bea dink aan jou en hou styf duim vas.

Dellie jou afspraak is woensdag - dink aan jou.

Debbie bly jy is hier, lyk my ons is die oudste couples hier.

Bella welkom!

Dink aan al die ander dames ook, Geen nuus is goeie nuus.

Lekker week vir almal. Ek loer elke aand in al post ek nie.

E

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239354 by Bea
StellaK, Naomi en Bell - baie dankie. Dis maar moeilik om nie moed te verloor nie. Maar ek moet myself herinner dat daar beslis 'n kans is, al is dit net 'n klein kans, anders sou die fs tog nie dat ons voortgaan nie. Plus, selfs IVF is nie 'n "exact science" nie - hulle behoort baie te kan leer uit hierdie keer bv dosisse medikasie, ens. Die fs het ook gister gesê dit beteken nie volgende maand gaan die follies weer nie groei nie - mens weet net nie. My man het my darem baie bemoedig gister - hy het gesê opgee is nie 'n opsie nie - ons gaan aanhou probeer totdat die dokter vir ons sê ons kan nie meer kinders hê nie... wel ons sal maar sien, ek gaan beslis nie nege IVF's doen nie!

Stella, bly julle het lekker gejag! Hoop OV kom nou gou vir jou. FX

Naomi, ek hoop daar is sommer baie mooi follies. xxx

Debbie, ek is seker die fs sal jou mooi kan help - dit is maar die beste om by die regte mense uit te kom wat elke dag hiermee werk. Sterkte.

Bell, het jy al iets van die dokter terug gehoor?

Hopeful, Zarah en al die ander - hoe gaan dit?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239349 by Snoekie
Hallo Dames,

Hi Bell@
Baie welkom.
paar afkortings:
TTC: Trying to concieve
BD: Baby Dance
OPK: Ovulation prediction kits
OV: Ovulation
DPO: Days past ovulation
AF: Aunt Flow ( menstuasie)
BFN: Big Fat Negative Preg test
BFP: Big Fat Positive Preg Test
BBT: Basil Body Tempreture (jou liggaams temp eerste ding in die oggend vir chatring)
AFM: As for Me
DH/ML: Dear husband/Manlief

Dit is dies waaraan ek nou kan dink.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239347 by Debbie1
Wel dames ek het maar die groot stap gevat en Dr Slabbert gekontak ek moet hom die 30ste Sept gaan sien.

Dan sal ek alles uitvind wat ek moet en dit vandaar vat. Sal julle op hoogte hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account