× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #239491 by Bea
Baie dankie julle. Embie het weer verdeel en terugplasing gaan voort vandag!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239487 by StellaK
goeie more,

Zarah, :cry: ek huil saam met jou. so 'n teleurstelling breek 'n mens se gemoed. groot drukkie vir jou. ek hoop dat dai sist sommer baie kleiner word in die maand. sterkte daar

Bell@, ek hou darem baie styf duimvas vir jou BFP

Bea, ek glo dat jy vanoggend sal goeie nuus kry. dink die hele tyd aan jou

lekker dag vir julle
x

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239485 by Twinkle
Sterkte Bea ... dink aan jou !

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239478 by Lagogies
Sterkte Bea! Ek vertrou alles sal goed wees. Nou moet embie net klou!

Lekker aand v almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239477 by Bea
Zarah, ek weet hoe frustrerend dit kan wees as mens so graag met iets wil begin en dan moet jy wag - grrrr. Die ligpunt is darem dat jou sist nie n endometrioma is nie - so ek hou styf duimvas dat hy sal kleiner raak. My fs was nie eintlik gepla deur my siste en een endometrioma regs nie, maar hulle is beslis nie so groot soos joune nie. Hoop die pil help met dit. En al voel dit lank, die maand gaan tog vlieg. Ek het nooit gedink ek gaan by IVF uitkom nie, maar kyk, hier is ek. Groot drukkie vir jou.

Naomi, dit klink na n goeie plan - en ek is bly jy het vir julle rusdae ingewerk! Maar moet net nie te hard op julle self wees nie, as julle een aand mis, is dit nie die einde vd wereld nie - geniet die BD! ;).

Bell, baie dankie, ek hou duimvas vir n BFP vir jou.

AFM: die fs het gebel net om te se die embie lyk goed, maar dat hy weer moreoggend moet verdeel voor hy terug gesit kan word. So moreoggend 8:00 kry ons die go ahead. Hoop ek kan slaap vanaand!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239473 by Twinkle
Ek glo ook ek het dalk te vroeg getoets ...

Moet se van ek saam gesels voel ek baie meer "positief" oor die saak as voorheen, voel glad nie so alleen nie.

Ek dink ek gaan nou maar weer vlg week toets.

Ai Zarah voel ons almal nie maar so nie - dink aan jou en baie sterkte ...

Sterkte vir more Bea ... sien uit om meer en meer goeie nuus van jou te kry. EK glo en vertrou dat ons almal een van die dae net goeie nuus gaan deel met mekaar.

Geniet die aand julle !!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239472 by Bytjie
:cry: Ai Zarah so jammer om te hoor. Gaan treat julself so bietjie vanaand, sushi en 'n wyntjie. Ek hoor jou DH van wat moet nog gebeur. 'n Mens doen alles 'reg' en dan kry jy net terugslag bo-op terugslag. Ek hoop julle kom gou oor die nuus.

Bell, jammer oor die BFN, miskien het jy vroeg getoets.

Bea, my dr is met vakansie en eers weer Maandag terug. Sy :headbang: ontvangsdame wil nie vir my 'n afspraak maak nie, sy wil hê ek moet hom eers Maandag bel en hoor wat hy sê, ek is Maandag CD14. Ek weet nie of hom moet bel en of ons maar net so op ons eie moet aangaan nie:
Sondag CD13 - BD
Maandag CD14 - DH werk
Dinsdag & Woensdag CD15&16 - BD
Donderdag CD17 - DH werk
Vrydag CD18 en onwards - DIE HELE NAWEEK BD WANT DH IS AF :woohoo: :blush:
Wat dink jy van die plan?
Ons het laasmaand CD16 ge-trigger, 12uur die nag, (follie was 21mm) en CD18 KI gedoen, 12uur die middag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account